Eurasiese Plaat

Die Eurasiese Plaat is een van die grootste tektoniese of kontinentaalplate van die Aarde.

Dit bevat byna die hele vasteland van Europa en Asië, met uitsondering van die Indiese subkontinent en die Verre Ooste van Rusland. Die Eurasiese Plaat dra ook Indonesië, die Filippyne, die suide van Japan en 'n deel van Ysland, asook die oostelike helfte van die Noord-Atlantiese Oseaan en groot dele van die Noordelike of Arktiese Oseaan.

Eurasiese Plaat

   Die Eurasiese Plaat word in groen aangedui

Die Eurasiese Plaat grens kloksgewys aan die Noord-Amerikaanse Plaat, die Filippynse Plaat, die Australiese Plaat, die Indiese Plaat, die Arabiese Plaat en die Afrikaanse Plaat. Moontlik bestaan daar in die oorgangsgebiede tussen die groot plate 'n aantal kleiner plate; hiervoor is egter nog geen wetenskaplike bewys gelewer nie.

Tags:

AardeArktiese OseaanAsiëAtlantiese OseaanEuropaFilippyneIndonesiëJapanRuslandYsland

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AkroniemPretoriaMediese diagnoseMaagsweerImpakte van toerismeInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandWynand du ToitBreinGemeenskapsorganisasieBoomslangBynierGrondbesoedelingHeuningbyWoordsoortAdolf HitlerMangelAkademiaYsterEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaPornografiese akteurGroot vyfHomofoonKaapstadse waterkrisis 2015-2018JeuksiekteMantisLuiperdHoenderImmunologieLys van kinderspeletjiesStaalRosa ParksInnes en Franna BenadéApartheidVerlede tydKindermishandelingSeksuele penetrasieLys van nedersettings in Suid-AfrikaWeerfrontAfleiding (taalkunde)Suid-Afrikaanse Nasionale ParkeVerbondsarkBernice WestOnderhandelinge om apartheid te beëindigDistillasieKolonoskopieTweede VryheidsoorlogPizzaJohannesburgWiskundige terminologieKlem-in-die-kaakPaddaSwartPankreasDiepaartromboseJeugdagLys van elemente volgens simboolBybelGeloftedagNederlandHeupKewerGriekwa-AfrikaansSimboolHulpwerkwoordSeptimius AwardsSwaweldioksiedDieregeluideFotosinteseSpreeuPlantluisWhatsAppAfvalbestuurOligopolie🡆 More