Laeveldnaboom

Die Laeveldnaboom (Euphorbia evansii) is 'n plant van die naboomfamilie Euphorbiaceae.

Laeveldnaboom
Laeveldnaboom
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
E. evansii
Binomiale naam
Euphorbia evansii
Pax, (1909)

Euphorbia evansii se verspreiding is beperk tot die suidelike laeveld van Mpumalanga in Suid-Afrika, die Drakensberg naby die Strijdomtonnel, asook sommige koppies rondom Pretoriuskop/Malalane in die Krugerwildtuin, tot in Eswatini en enkele dele van KwaZulu-Natal.

Die plant se stamme bevat 'n melkerige stof met karsinogene eienskappe. Kontak daarmee veroorsaak erge velirritasie, en indien die aangetas word, kan dit blindheid veroorsaak.

Die boom se FSA-nommer is 348.

Laeveldnaboom
Blomme

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Cristiano RonaldoMonopolieWhatsAppVerkleinwoordMaagsweerAfrikanersPapierNarsismeSkaapMeeueBruin menseChapmanspiek-rylaanGasAdolf HitlerJohan BadenhorstCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaSoogdierCorioliskragKlimaatveranderingAnale seksVaste stofFiela se kindImpakte van toerismeLeierskapAardedagKorrupsiePersoon (taalkunde)KinkhoesReg tot ‘n gesonde omgewingCovid-19-pandemieMuskeljaatkatWinterWitrenosterJaco JacobsIndustriële RevolusieTolla van der MerweSeksuele penetrasieVryheidsdagLimpopo (rivier)ErfenishulpbronAfrikaanse WikipediaSowjetunieJeugdagSweedsSwawelAfvalbestuurInstagramNic de JagerViëtnamoorlogJudaïsmeWetenskaplike klassifikasieSwangerskapMiskruierKolitisDesimale breuke633Ekonomiese sektorKlankStadVleilandMiltLetterlike en figuurlike taalgebruikKoos du PlessisGrondBlack SashAngolese BurgeroorlogGrondbesoedelingAmhariesNierAarde se atmosfeerPoesStollingsgesteenteTwaalf Stamme van IsraelLeonardo da VinciGrootste rampe in Suid-AfrikaReënDrakensberge🡆 More