Duinemirtebessie

Die duinemirtebessie (Eugenia capensis) is 'n struik of 'n klein boom wat tot die Myrtaceae familie hoort.

Die spesie kom in die duinebos vanaf Port Elizabeth tot in die Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Malawi, Mosambiek, Rwanda, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe voor. Die plant is 'n geoksiel.

Duinemirtebessie
Duinemirtebessie
vrugte
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Myrtales
Familie: Myrtaceae
Genus: Eugenia
Spesie:
E. capensis
Binomiale naam
Eugenia capensis
(Eckl. & Zeyh.) Harv., (1838)

Hierdie spesie is die maklikste uitkenbaar van die genus. Die blare is kenmerkend kruisgewys, teenoorstaande, sittend, byna rond met rande wat na onder gerol is. Die boom se FSA-nommer is 553.1.

Daar is sewe subspesies:

  • Eugenia capensis subsp. albanensis (Sond.) F.White
  • Eugenia capensis subsp. capensis
  • Eugenia capensis subsp. gueinzii (Sond.) F.White
  • Eugenia capensis subsp. natalitia (Sond.) F.White
  • Eugenia capensis subsp. nyassensis (Engl.) F.White
  • Eugenia capensis subsp. simii (Dummer) F.White
  • Eugenia capensis subsp. zeyheri (Harv.) F.White

Verwysings

Bronne

Sien ook

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LieweheersbesieStedelike hitte-eilandKameelperdInflasieNiemetaalLys van Kaapstad se voorstedeSwartrenosterWapen van NamibiëIndiëKrokodilPolisieVigsRoofvoëlRugbyJan-Willem BreureSout (chemiese stof)KunstenaarBrandmondsindroomOmgewingskwessies in Suider-AfrikaAlliterasieArabies-Israeliese konflikDepressie (gemoedstoestand)Geallieerdes van die Tweede WêreldoorlogMaselsNavorsingTransatlantiese slawehandelPaddaLien se lankstaanskoeneMagsverheffingMuskietHerfsBTWPrimêre sektor van die ekonomiePubliekEerste WêreldoorlogOnse VaderApokriewe boekeRobert SobukweRob HersovGewone breukePretoriaKurt-Lee ArendseSuid-Afrikaanse WeermagSilwerKerrieSeksismeVersamelnaamKarooMagnesiumMangelontstekingWebwerfKwaZulu-NatalLatynSportVlinderInfeksieKerngeneeskundeEk is 'n Afrikaan (toespraak)TelevisiePenisSwartbewussynsbewegingNarsismeRudi ClaaseKalsiumEjakulasieLys van slangeGasSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureWitbloedselRenteNadia ValvekensHaasBloeddrukMier🡆 More