Eugène Maraisprys

Die Eugène Maraisprys, vantevore bekend as die Aanmoedigingsprys en later die Debuutprys, is 'n toekenning van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns vir 'n eerste of vroeë publikasie in Afrikaans.

Dit is in 1971 hernoem na die Afrikaanse digter en navorser Eugène Marais. Die prys het geen genre-indeling nie, maar slegs werke wat in die vorige kalenderjaar verskyn het, kom in aanmerking. Voorts kan 'n skrywer dit net een keer verower. Die prysgeld het in 2009 R22 000 bedra en is geborg deur Absa en Rapport.

Eugène Maraisprys
Eugène Marais

Lys van wenners

Bronne

Verwysings

Tags:

1971AbsaAfrikaansDigterEugène MaraisRapportSuid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NetbalPlastiekHipoteseFinale OplossingWiskundeSelfkonsepOlimpiese SpeleSwangerskapMangelontstekingWaterEkonomie van Suid-AfrikaBosvarkVerkoueNarsistiese persoonlikheidsteuringDemokratiese Republiek die KongoMonoloogAfrikanerweerstandsbewegingOlifantTamatieLys van Afrikaanse televisiereekseCarles PuigdemontLKalenderHidroëlektrisiteitRenosterIntensiewe vormEugenetikaHernubare energiePussy RiotOorstromingSteve BikoMoslemLys van musiekinstrumenteHokkieHomoniemKitaarKlimaatsverandering in AfrikaWiki CommonsGautengEerste WêreldoorlogPuberteitWeerfrontMiltAgtervoegselAlkoholismeDemokrasieD.J. OppermanE-posOnderwerp (taalkunde)DuitslandReg tot ‘n gesonde omgewingGriekwa-AfrikaansLeonardo da VinciRamsar-vleilande in Suid-AfrikaAfrikaanse taalleerGordelroosHortologieKasteel die Goeie HoopNazi-DuitslandWisselkoersFranse RewolusieAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidLeierSeegolfKleurKonsentrasiekampStikstofGeografie van Suid-AfrikaGezina, PretoriaVraag en aanbodEuropaTelwoordAnilingusKongo-krisisLente🡆 More