Salignabloekom

Die salignabloekom (Eucalyptus grandis) is 'n groot tot massiewe boom en indringerplant wat groei in waterlope, woudrande en grasveld.

Dit is inheems aan die ooste van Australië. Dit kan tot 55 m hoog word. Die boom het growwe bas wat afskilfer in lang repe om die gladde, liggrys of wit onderbas te ontbloot. Die blare is enkelvoudig, lansvormig, donkergroen aan die bokant en leeragtig. Die blommetjies is roomkleurig met uitstaande meeldrade en lok veral bye. Die boom se vrug is 'n klein, peervormige kapsule.

Salignabloekom
Salignabloekom
Salignabloekoms in Australië
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
E. grandis
Binomiale naam
Eucalyptus grandis
W. Hill ex Maiden
Salignabloekom
Natuurlike verspreiding

Die boom word in plantasies geplant vir kommersiële gebruik.

Salignabloekom
Salignabloekoms
Salignabloekom
'n Salignabloekom

Sien ook

Bron

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Onderhandelinge om apartheid te beëindigSkaakPornografiese akteurDiamantGesonde dieetVingerseksDubbelpuntAtletiekRookgewoonteLys van veltoestandeAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidBestuiwingJeugdagEnsiklopedieKasteel die Goeie HoopHeupDramaSelfoonKolitisSpeelkaartMynbouGeloftedagBipolêre gemoedsteuringAustraliëSprokieHamburgerElandréSublimasieLongontstekingGlobaliseringVoornaamwoordTierHeuningbyVryheidsdagSeksueel oordraagbare infeksieLetterlike en figuurlike taalgebruikNapoleon BonaparteEkonomiese sektorSwaelBank (finansiële instelling)BoontjieDiarreeMaagSelfkonsepKlimaatsverandering in AfrikaKameelperdDie Laaste Avondmaal (Leonardo)VersoeningsdagNatuurWoordeboekBosluisbytkoorsTamatieRudi ClaasePankreasSkildklierNarsistiese persoonlikheidsteuringSharpeville-slagtingNasionale PartyD.J. OppermanTuberkuloseTeologiese Kweekskool (Stellenbosch)MuishondAngolese BurgeroorlogRugbyTaalInentingNarsismeCorioliskragRenosterBruin menseOrthopteraMuskietMosambiekMonoloogInnes en Franna Benadé🡆 More