Ettringiet

Ettringiet is 'n mineraal met formule Ca6Al2(SO4)4(OH)12·26H2O.

Ettringiet
Ettringiet  
Formule Ca6Al2(SO4)4(OH)12·26H2O  
Kleur kleurloos, geel, groen 
Streep wit 
Glans glasagtig 
Hardheid 2 - 2,5 (Mohs) 
Kristalsisteem trigonaal 
Ruimtegroep P31c 
Eenheidsel a = 11.23 Å, c = 21.44 Å 
Ettringiet
* Lys van minerale
Portaal Ettringiet Geologie

Dié mineraal los maklik in verdunde suur op en ontbind gedeeltelik in water, wat 'n basiese oplossing gee. Dit word naby die Bellerberg-vulkaan in Ettringen in die Duitse Eifel in holtes in metamorfiese kalksteeninsluitings in leusiet-nefelien-tefriet-gesteente aangetref. As sintetiese fase word dit maklik in beton gevorm.

Naby Kuruman in Suid-Afrika word dit in die dorp se mangaanmyn volop aangetref. Die stof reageer ook stadig met die koolstofdioksied in die lug.

Ettringiet kan ook gevorm word indien mynwater gesuiwer word deur byvoeging van vliegas. Navorsing deur Madzivire het vliegas van die Hendrina steenkoolkragstasie en die mynwater van die Middelburg steenkoolmyn saamgevoeg om die sulfaatgehalte van die water tot 500 dpm terug te bring. Daarby het ettringiet gevorm.

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lionel PetersonWiskunde7de LaanHennie MaasSywurmVaginale kankerVerdampingRassismeOvulasieNadia ValvekensInfeksieTierAalwynCutt GlasVulkaanBloemfonteinHoofkarakterAfrikanersMusiekteaterMaatskaplike verantwoordelikheidRuan PienaarViëtnamLys van Griekse mitologiese figureMynbouViëtnamoorlogKameelperdKondensasieOnomatopeeVerkleinwoordMobutu Sese SekoRekenaarSlag van BloedrivierMetaalKommunikasieWinnie Madikizela-MandelaFluoorJansenvilleJana CilliersKindermishandelingMisdaadromanPornografiese akteurSeeSirkusNuwe TestamentTekstielLikkewaanLys van Suid-Afrikaanse musikanteBorskankerKommunismePomeloSophie SchollGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaHomofoonKlimaatsverandering in AfrikaBelastingSiya KolisiVersamelnaamVerantwoordelikheidBalletWaterbesparing in Suid-AfrikaWolkTatoeëermerkSaartjie BaartmanYstertydperkMiltAce MagashuleNeerslagWebblaaierKolitisBTWHartversakingMaatskappySport🡆 More