Angolasysie

Die Angolasysie (Estrilda thomensis) is 'n gelokaliseerde, algemene standvoël en plaaslike nomade in halfdorre savanne en bossieveld.

Die voël kom voor by die Kunenerivier waar dit wes van Ruacana maklik langs waterlope gesien word. Die voël is 11 cm groot en weeg 7 - 9 gram. In Engels staan die voël bekend as die Cinderella Waxbill.

Angolasysie
Angolasysie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Estrildidae
Genus:
Estrilda
Spesie:
E. thomensis
Binomiale naam
Estrilda thomensis
(Sousa, 1888)

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

OrthopteraMaagsweerWortelBorsteMosambiekIngrid JonkerIranLewerSuikersiekteFacebookLiesbreukBreingewasPenisMenseregteKlankverskynselsBTWAbstraksie (rekenaarwetenskap)Regardt van den BerghErnstige akute respiratoriese sindroom koronavirus 2InhoudAntjie KrogMorfologie (taalkunde)MondGooglePolisieJeuksiekteOntlastingAppendiksLys van Afrikaanse skrywersLugbesoedelingHartversakingMaselsWynand du ToitJohan StemmetCarike KeuzenkampDieregeluideKasteel die Goeie HoopVerenigde KoninkrykE-posTikTokKinkhoesSonsteekTobie CronjéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKaapstadLionel MessiBloedvergiftigingBiljoenNederlandsOu Apostoliese KerkLika BerningAntarktikaDie Stem van Suid-AfrikaJapanTweede VryheidsoorlogSeksuele opwekkingJada FireHekseryNoord-KaapSonSkaapPaddaWeer (meteorologie)KadmiumNelson MandelaMasturbasieLongDemi Lee Moore🡆 More