Estivasie

Estivasie of oorsomering verwys na somerslaap, die teenoorgestelde van hibernering (oorwintering of winterslaap).

Tydens estivering is die dier onaktief en het 'n laer metaboliese tempo. Die toestand is 'n reaksie op hoë temperature en droë toestande wat meestal (maar nie noodwendig nie) in die somermaande voorkom.

Estivasie
'n Kolonie slakke besig om op 'n plant in Sisilië te estiveer.

Ongewerwelde en gewerwelde diere is bekend om hierdie toestand te betree om die skade van hoë temperature en die risiko van uitdroging te voorkom. Beide land- en waterlewende diere kan estivering ondergaan.

Voorbeelde van diere wat estiveer sluit in: die Nylkrokodil, Lieweheersbesies, verskeie slakke en longvisse.

Bronne

  • Navas, Carlos Arturo; Carvalho, José Eduardo (2009). Aestivation: Molecular and Physiological Aspects. Springer. ISBN 978-3-642-02420-7.

Tags:

DierHibernasie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

YouTubeSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994VerfKunsmatige intelligensieNemunasOntbossingBiodiversiteitIndiese OseaanRutenium(III)chloriedCounter-Strike (videospeletjie)Lys van konsentrasiekampe in Nazi-DuitslandRatelDolfynLys van nedersettings in Suid-AfrikaPaddaDiarreeToekoms van die AardeEpilepsieAntoniemKonsentrasiekampSwartwitpensKaliforniese KanaaleilandeVisTegnologieWhatsAppNeurenberg-verhoreSelfstandige naamwoordMolekuulOrthopteraNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaVoedingMIVTafeltennisMobutu Sese SekoLys van medisinale kruieMoedersdagHerfsNarsistiese persoonlikheidsteuringLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsRegardt van den BerghKoolstofReënvalbepalingMeervoudBeaufortskaalTuisbladWetenskaplike klassifikasieJannie du ToitRooilipslangSendelingposisieMielieChloorIngrid JonkerTussenwerpselTweede Nuwe JaarBloemfonteinKlimaatMetaalMierKameelIronieJames AlexanderKoolhidraatBeesPerdFosforOrkney Snork NieKoperSuid-Afrikaanse MenseregtekommissieSelSirkusStresSeksueel oordraagbare infeksie🡆 More