Esther Mentz was 'n Suid-Afrikaanse operasangeres en aktrise.
Mentz maak haar rolprentdebuut in 1944 in Donker Spore, een van die eerste vollengte Afrikaanse films. Sy was die vrou van die voormalige direkteur-generaal van die SAUK en stigterslid van die Suid-Afrikaanse Musiekregte-organisasie (Samro), dr. Gideon Roos.
Esther Mentz | |
Geboorte | 8 Januarie 1911 Edenville, Vrystaat |
---|---|
Sterfte | 19 November 1986 (op 75) VSA |
Nasionaliteit | Suid-Afrikaans |
Beroep(e) | Aktrise, operasangeres |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Esther Mentz, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.