Esmé Berman: Suid-Afrikaanse skrywer, lektor, navorser, uitsaaier, historikus en kunskonsultant.

Esmé Berman (2 Julie 1929 – 4 Junie 2017) was 'n skrywer, lektor, navorser, uitsaaier, historikus en kunskonsultant.

Sy is in Johannesburg gebore. Op 20 November 1970 het haar boek Art and Artists of South Africa verskyn. Dit was voor Kersfees van daardie jaar uitverkoop en is vier keer herdruk.

Esmé Berman
Geboorte 2 Julie 1929
Johannesburg
Sterfte 4 Junie 2017
Johannesburg
Nasionaliteit Suid-Afrika
Beroep Skrywer, lektor, navorser
Bekende werke Art and Artists of South Africa
Huweliksmaat Hymie Berman
Kind(ers) 3

Berman het op die ouderdom van 15 gematrikuleer en studeer daarna drama by die Trinity College in Londen. Sy verwerf 'n B.A.-graad asook honneursgrade in sielkunde en kuns. In 2016 het die Universiteit van die Witwatersrand 'n eredoktorsgraad aan haar toegeken. Sy het die laaste paar jaar voor haar dood aan parkinsonsiekte gely. Sy was getroud met Hymie Berman.

Bron

  • Lategan, Herman: Kuns verloor sy grootste kampvegter, Rapport, 11 Junie 2017.

Tags:

JohannesburgKersfeesSkrywer

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van Afrika-landeGeografie van Suid-AfrikaVoortrekkermonumentElon MuskAnrich HerbstEngelsSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Herpes simplexGoogle TranslateKrugerwildtuinEnsiklopedieEienaamHeupvervangingJohan BadenhorstGrondwetPoësieSeksposisieElektrolietWitbankNederduitse Gereformeerde KerkRudi ClaaseSikloonEskomGeldeenheidAfvalbestuurGevolge van aardverwarming op oseaneDiarreeErica BoyerOm-te-infinitiefkonstruksieGasMondSiekteStedelike hitte-eilandVoëlGesondheidHeidelberg, GautengPropagandaHector PietersonBloemfonteinAngolese BurgeroorlogVerkragtingBloedsomloopstelselMonopolyStikstofKunsmatige intelligensieAfleiding (taalkunde)DramaKinderregteSean CombsPerdebyeAB de VilliersGrondbesoedelingKlimaatsverandering in Suid-AfrikaLys van Afrikaanse televisiereekseAardverwarmingKommunikasieInligtingNommertekenSkaapLieweheersbesieVlekvrye staalByTafelbergElektrodeSowjetunieVeerMobutu Sese SekoHeks van HexrivierSamestellingVersoeningsdagEthiopiëErektiele disfunksieWapen van Suid-AfrikaLiefdeWolkMaatskappyEkonomie van Suid-AfrikaApartheid🡆 More