Ertjiehout: Plantspesie

Die ertjiehout of sandhout-ertjiehout (Craibia zimmermannii) is 'n boom wat inheems in die Oos-Kaap en KwaZulu-Natal is.

Dit is ook inheems in Eswatini, Kenia, Mosambiek, Tanzanië en Zambië. Die boom word 4 tot 5 m hoog en blom in die lente. Die blomme is spierwit.

Ertjiehout
Ertjiehout: Plantspesie
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Tribus:
Millettieae
Genus:
Craibia
Spesie:
C. zimmermannii
Binomiale naam
Craibia zimmermannii
(Harms) Dunn, (1911)
Sinonieme
  • Craibia filipes Dunn
  • Lonchocarpus zimmermannii Harms

Die boom se FSA-nommer is 229.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

EskomSuid-Afrikaanse WeermagStaalBetonBernice WestSwemNatuurrampBeaufortskaalKaliumRobert SobukweAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidWaterbesparing in Suid-AfrikaFilosofieKameelperdDansBeeldspraakTwaalf Stamme van IsraelGriekse mitologieKonjunktivitisRamsar-vleilande in Suid-AfrikaWielewaalLuislangeOseaanSkerpioenBreinRolprentGeslagsregister vanaf Adam tot JesusVoëlWhatsAppAnrich HerbstTweede WêreldoorlogKweekhuiseffekTelefoonKondensasieTierRefentse MorakePinksterVlag van Suid-AfrikaBreingewasWinnie Madikizela-MandelaOlifantVarkgriepSlag van Cuito CuanavaleAkkedisBeesJannie du ToitBeesvleisSwart nasionalismeHeuningbyPols-oksimeterShakaDaggaPubiese hareRookgewoonteNasiebouHennie MaasKoperProstaatkankerGawes van die Heilige GeesOligopolieNkosi Sikelel' iAfrikaEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaJaarKatBrandmondsindroomPeach van PletzenAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeMaatskaplike verantwoordelikheidRicus NelNuwe TestamentHarry KerrSeksposisieWindSuiwelprodukJames AlexanderOutismeGqeberha🡆 More