Ernstige Akute Respiratoriese Sindroom: Wiki lysartikel

Vrywaring: Die mediese inligting verskaf op Wikipedia dien slegs as 'n riglyn en dra geen waarborg van feitelike korrektheid nie.
Enige vrae of klagtes oor u persoonlike gesondheid behoort na 'n dokter verwys te word.

Ernstige akute respiratoriese sindroom (afgekort as Ears), is 'n dodelike asemhalingswegsiekte wat in 2003 vinnig van die suide van die Volksrepubliek China na ander wêrelddele begin versprei het. Dit is in Engels en verskeie ander tale bekend as SARS.

Ears
Klassifikasie en eksterne bronne
Ernstige akute respiratoriese sindroom.
Ernstige akute respiratoriese sindroom.
ICD-10 U04
ICD-9 079.82
DiseasesDB 32835
MedlinePlus   007192
eMedicine med/3662
MeSH D045169
Ernstige Akute Respiratoriese Sindroom: Wikimedia lysartikel Mediese waarskuwing
Ernstige Akute Respiratoriese Sindroom: Wikimedia lysartikel
'n Kaart van lande besmet met Ears tussen 1 Nov 2002 en 7 Aug 2003:

   Lande met bevestigde sterfgevalle

   Lande met bevestigde infeksies

   Lande sonder bevestigde gevalle

Tussen November 2002 en Julie 2003 het 'n uitbraak van Ears in suidelike China wêreldwyd 8 098 gevalle tot gevolg gehad, waaraan 774 in 17 verskillende lande dood is ('n sterftesyfer van 9,6%), waarvan die meeste gevalle in vasteland-China en Hongkong. Aan die einde van 2017 het Chinese wetenskaplikes die virus opgespoor deur middel van sivetkatte as tussenganger van grotbewoner-vlermuise in die Yunnanprovinsie.

Sedert 2004 is geen gevalle van Ears meer wêreldwyd aangemeld nie. Die verwante virus SARS-CoV-2 is egter die oorsaak van die voortdurende wêreldwye Koronaviruspandemie sedert 2020.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WoordsoortSann de LangeO.J. SimpsonOrganismeKonjunktivitisVermenigvuldigingVolksrepubliek ChinaKankerKlimaatsverandering in AfrikaRivierKoos du PlessisLys van Afrikaanse televisiereekseAboriginesKriekTelefoonVerkoueAkker van der MerweVoegwoordVoedingBywoordPuberteitBosluisbytkoorsSwart mensePersoonlikheidMorfeemBreingewasKonsentrasiekampJapanAfrikaanse WikipediaSkilpadGeslagKoos KombuisLeestekenVolhoubaarheidQuebecSpaansJan BloukaasVars waterWater (molekuul)PaasfeesCarles PuigdemontPlastiekPenisLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsMadison IvyVolhoubare ontwikkelingPad na jou hartSeekatAfrican Movement CongressKeelseerEuropaSeksuele opwekkingGetalEksodus (uittog)GipsPiet ByleveldWaterpokkiesVoortrekkermonumentSoweto-opstandWhatsAppKultuurJan van RiebeeckJaarLenteSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994GeslagsgelykheidSteenkool in Suid-AfrikaIrma SternValiant SwartWêreld- Ekonomiese ForumFotosinteseKinderregteNatuurbewaringPinksterBosvarkMenseregteYouTube🡆 More