Ernst Haeckel

Ernst Heinrich Philipp August Haeckel (16 Februarie 1834 – 9 Augustus 1919) was ’n Duitse bioloog, naturalis, filosoof, fisikus, professor en kunstenaar wat duisende nuwe spesies ontdek, beskryf en ’n naam gegee het, en ’n stamboom saamgestel het wat alle lewensvorme omvat.

Hy het ook baie terme in biologie uitgedink, onder meer "antropogenie", "ekologie", "filum", "filogenie", "stamsel" en "Protista".

Ernst Haeckel
Ernst Haeckel
Gebore
Ernst Heinrich Philipp August Haeckel

(1834-02-16)16 Februarie 1834
Sterf9 Augustus 1919 (op 85)
NasionaliteitDuits
BeroepBioloog
Bekend viro.a. die ontdekking, beskrywing en benoeming van duisende nuwe spesies
TitelProfessor
Ernst Haeckel
Seeanemone uit Ernst Haeckel se Kunstformen der Natur van 1904.

Haeckel het Charles Darwin se werk in Duitsland bevorder en gewild gemaak, en die invloedryke maar tans minder gewilde biogenetiese wet daargestel waarvolgens embrioniese ontwikkeling (ontogenese) ’n kortlikse herhaling van evolusionêre ontwikkeling (filogenese) is.

Sy gepubliseerde kunswerke sluit meer as 100 gedetailleerde, veelkleurige illustrasies van diere en see-organismes in. As filosoof het hy Die Welträtsel (1895–1899) geskryf, asook Freedom in Science and Teaching om die onderrig van evolusie te steun.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

16 Februarie183419199 AugustusBiologieBioloogDuitslandEkologieFilogenieFilosoofFilumFisikusKunstenaarProtistaSpesieStamsel

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VlinderOorkruipersBloemfonteinAkteurGeskiedenis van die BoererepubliekeKoorsblaarWaterkringloopMenslike-ontwikkelingsindeksAfro-AmerikanersHeuningbyChemiese elementKlankverskynselsVarkgriepSkooluniformCleopatra VIITweede Nuwe JaarPoesNoFapHage GeingobKognisieMisdaadromanFisioterapieKriekVier temperamenteLys van kinderspeletjiesKaapstadse waterkrisis 2015-2018Slag van Cuito CuanavaleWolkHorlosieSportPoolsCorioliskragMangelBorsteBreinvliesontstekingSoogdierKoolstofdioksiedRussiesSwangerskapBelastingUilAntoniemSwart menseKondensasieBloeddrukWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaToerismePolitieke partyJoseph GoebbelsKlimaatsverandering in AfrikaHempPersentasieKersfeesVingerseksNapoleon BonaparteMaselsJames FrechevilleLeesGeestesteuringBukkakeNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyGevolge van aardverwarming op oseaneDigterFilosofieGerda SteynElandréKasterolieKunsRekenaarSonenergieKlinkerWeer (meteorologie)BeeldspraakVryheidsdagGroot vyfOnderwerp (taalkunde)Ekotoerisme🡆 More