Erich Hartmann

Erich Alfred Hartmann (19 April 1922 – 20 September 1993), met die bynaam Bubi (Die kind) deur sy Duitse kollegas en ook deur die Russe Die Swart Duiwel genoem is, was 'n Duitse bobaasvlieënier van die Tweede Wêreldoorlog.

Hy was ook die suksesvolste vlieënier ooit in die geskiedenis van luggevegte. Hy het 1 404 missies gevlieg en was betrokke in 825 kontaksituasies. Hy het 352 Geallieerde vliegtuie (345 Russies en 7 Amerikaans) afgeskiet tydens die oorlog. Hy was geforseer om 14 noodlandings te maak wat veroorsaak was deur onderdele wat van die vliegtuie kom wat hy afgeskiet het of as gevolg van meganiese probleme. Hy was nooit raakgeskiet of geforseer om te land as gevolg van vyandelike vuur nie.

Erich Alfred Hartmann
Bynaam(e) Bubi
The Black Devil
Geboortedatum 19 April 1922
Geboorteplek Weissach, Württemberg, Republiek van Weimar
Sterfdatum 20 September 1993 (op 71)
Sterfplek Weil im Schönbuch, Duitsland
Lojaliteit Vlag van Nazi-Duitsland Nazi-Duitsland (1940–45)
Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland (1956–70)
Diens/Tak Erich Hartmann Luftwaffe (Wehrmacht)
Erich Hartmann Luftwaffe (Bundeswehr)
Jare in diens 1940–45
1956–70
Rang Major (Wehrmacht)
Oberst (Bundeswehr)
Eenheid JG 52, JG 53 en JG 71
Poste beklee I./JG 52 and JG 71
Veldslae/oorloë Tweede Wêreldoorlog
Toekennings Ridderkruis van die Ysterkruis met Eikenblare, Swaarde en Diamante
Familie Ursula Paetsch
Ander werk Burgerlike vlieginstrukteur
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

19 April1922199320 SeptemberBobaasvlieënierGeallieerdes van die Tweede WêreldoorlogNazi-DuitslandSowjetunieTweede WêreldoorlogVerenigde State van AmerikaVlieënier

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Steve BikoSuid-Afrikaanse Nasionale ParkeSeekatWoestynPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaDiepaartromboseErektiele disfunksieSublimasieDemografie van Suid-AfrikaOnderwerp (taalkunde)WaterWright-broersDoelwitPaasfeesLys van chemiese elemente volgens atoomgetalKalenderTatoeëermerkGoogleDiamantPad na jou hartBaälHeupvervangingHorlosieMarie AntoinetteVoedingVersoeningsdagIdioomKolorektale kankerEnkelvoudige sinSkaapSelfvertroueTermiese geleidingsvermoëThe CranberriesBrandmondsindroomKlavierPretoriaEkonomie van Suid-AfrikaRefentse MorakeHartaanvalSuid-AfrikaVaste stofSeisoenKrokodilNetbalMotorvoertuigKunselementeErosieMensGeestesteuringWater (molekuul)DroogteSirkelWetenskapWeerfrontKarooAkuutViëtnamoorlogFamilie (verwantskap)InstagramSiya KolisiWaterstofOranjerivierCovid-19-pandemieSoutsuurLiewe HeksieNoag se arkTaalKitaarMiddelmisbruikLys van visseGoudVerenigde KoninkrykAtmosfeerKindersiektesNamibiëHond🡆 More