Erica Inconstans: Plantspesie

Erica inconstans is 'n boom wat tot die genus Erica behoort en deel is van die fynbos.

Die plant is inheems aan die Wes- en Oos-Kaap en kom in die Outeniekwaberge en Tsitsikammaberge voor. Die plant se habitat word deur onbeheerde indringerplante bedreig. Die boom staan ook as die Outeniekwa-erica bekend.

Outeniekwa-erica
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Ericales
Familie: Ericaceae
Genus: Erica
Spesie:
E. inconstans
Binomiale naam
Erica inconstans
Zahlbr.

Die boom se FSA-nommer is 574.1.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Kolorektale kankerOlifantMenseregteDonkieWolfRefentse MorakeNetbalLys van Nederlandse skildersNederlandsPornhubGedigYslandByvoeglike naamwoordGemeenskapsorganisasieBelastingJansenvilleKanadaMikro-ekonomieVlinderPeriodieke tabelRumatiekMaatskappyHibernasieHipoteseConsolidated B-24 LiberatorLangste woordAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeLys van visseKweekhuisgasKameelperdGrondbesoedelingEngelsVoegwoordSwawelYouTubeSebraSeksueel oordraagbare infeksieLarry PageBreinvliesontstekingLys van Afrikaanse rolprenteSirkusOnderwysBosluisDeelstate van die Verenigde State van AmerikaSirkelFiela se kindSomerAfrikaanse woordelys en spelreëlsDepressie (gemoedstoestand)Team Fortress 2OligopolieKlinkerMonopoly23 AprilReënspinnekopLettergreepOogproblemeKoorsblaarWaterbesoedelingChristendomVoedingJan-Willem BreureLys van kinderspeletjiesAtoomInligtingGawes van die Heilige GeesAarde se atmosfeerVoorvoegselTropiese sikloonLys van Kaapstad se voorstedeNatuurrampSteve BikoLiewe HeksieRugbyKletsrymCarike Keuzenkamp🡆 More