Eric Sturgess: Suid-Afrikaanse tenniskampioen

Eric William Sturgess (1920 – 2004) was 'n Suid-Afrikaanse tenniskampioen.

Hy is in 1920 in Johannesburg gebore en ontvang opleiding aan Parktown Boys High School. Op 15-jarige ouderdom het hy sy eerste titel verower en was Suid-Afrikaanse enkelspelkampioen op 19 jarige ouderdom. Hy was 11 keer Suid-Afrikaanse nasionale enkelspelkampioen en 8 keer dubbelspelkampioen. Hy veg in die Tweede Wêreldoorlog en is gekies as kaptein van die Suid-Afrikaanse Davisbeker-span in 1947, 1949 en 1951. Hy is 2004 oorlede.

Eric Sturgess
Volle naam Eric William Sturgess
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Woonplek
Geboortedatum (1920-05-10)10 Mei 1920
Geboorteplek Johannesburg, Gauteng
Datum van sterfte 14 Januarie 2004 (op 83)
Plek van sterfte Sunninghill, Gauteng
Spelstyl Regshandig (eenhandig handrughou)
Enkelspel
Loopbaanrekord 62–15
Hoogste rang No. 6 (1948, John Olliff)
Grand Slam-uitslae
Australiese Ope HE (1950)
Franse Ope E (1947, 1951)
Wimbledon HE (1951)
VSA-Ope E (1948)
Dubbelspel
Loopbaan-rekord 0–1
Australiese Ope E (1950)
Franse Ope W (1947)
Wimbledon E (1951, 1952)
Gemengde dubbelspel
Loopbaan-rekord
Loopbaantitels
Grand Slam-gemengdedubbelspeluitslae
Australiese Ope E (1950)
Franse Ope W (1947, 1949)
Wimbledon W (1949, 1950)
VSA-Ope W (1949)

Verwysings

Bron

Tags:

JohannesburgSuid-AfrikaTennisTweede Wêreldoorlog

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KolonoskopieMateriaalStadRassismeHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalC. Louis LeipoldtFacebookRenteVersamelnaamSeekoeiSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureJode in Suid-AfrikaGrondwet van Suid-AfrikaBrandmondsindroomChroniese siekteGrootste rampe in Suid-AfrikaPreseminale vloeistofFrankrykGalileo GalileiKameelperdWet op Bantoe-onderwysGoudkus (streek)Veelvoudige sinInstagramOlifantSeksPornografieIoonVaalrivierWitbloedselKalsiumBraaiIngrid JonkerAardeBreyten BreytenbachDiepaartromboseBreinkaartWes-KaapVulkaanConsolidated B-24 LiberatorKwaZulu-NatalCristiano RonaldoWêreld- Ekonomiese ForumSaartjie BaartmanKoorsSimmetrieKatjieNierRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Jan van TonderHondGesondheidToestand van materieGqeberhaKaapstadNamakwalandNiersteenMaanWeer (meteorologie)Andrew DavisBloemfonteinLewerJudaïsmeC.J. LangenhovenRassisme in AfrikaRugbywêreldbeker 2023ResensieVoëlDawidHandré PollardBeëdigde verklaringBernice WestKonjunktivitisRivier🡆 More