Erasmusbaba

'n Erasmusbaba is 'n baba wie se ouers mekaar deur die Europese Unie se Erasmusprojek ontmoet het.

In 2014 het die Europese Kommissie geraam dat daar meer as een miljoen van hulle sedert die stigting van die Erasmusprojek in 1987 gebore is.

Die Erasmusprojek – genoem na Erasmus van Rotterdam – het ten doel om jong Europeërs die geleentheid te gee om in 'n ander lidstaat van die Unie te studeer. Die program betrek die 28 lidstate van die Europese Unie asook die vier ander lede van die EER en Turkye. Hierdie program is baie gewild onder jong mense in Europa. Een rede is dat hulle met ervaring buite hulle eie land makliker werk vind.

Die program het in 2017 'n begroting van €2 110 000 000 gehad.

Verwysings

Tags:

Europese Unie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van Afrikaanse rolprenteSelfieSirkusSkooluniformBeroerteKlimaatsverandering in Suid-AfrikaBraaiLys van elemente volgens simboolBeaufortskaalVlekvrye staalToekoms van die AardeWinnie Madikizela-MandelaVolhoubaarheidMusieksimboleBokmakierieDierBreinkaartKaapstadse waterkrisis 2015-2018VryheidsmanifesSeksposisieSeksueel oordraagbare infeksieKonsentrasiekampKolitisKlem-in-die-kaakWeervoorspellingEkonomieHartaanvalSkaapSuid-Afrikaanse GrensoorlogSelfstandige naamwoordOraniaSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureHemelBesemStaalRenaissanceMahatma GandhiGoudkus (streek)InternetGeslagsgelykheidPaarl GimnasiumGloeilampSonkragWetenskapSpringbokVigsTuisbladYstervarkDramaAngina pectorisSuiwelprodukStrykysterVerlede tydBosluisbytkoorsGedigLongN.P. van Wyk LouwOorstromingVarkgriepKostuumsKaliumJaco JacobsPretoriaOnderhoudSlangSimon PetrusJavaScriptLettergreepYstertydperkVoegwoordMeningsverskil oor aardverwarmingKarlien van JaarsveldDiskriminasieCheslin KolbeDesmond Tutu🡆 More