Epoulet Soldaat

Die Epoulet soldaat (Myripristis kuntee) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika tot by Durban.

In Engels staan die vis bekend as die Epaulette soldier.

Epoulet soldaat
Epoulet Soldaat
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Myripristis
Spesie:
M. kuntee
Binomiale naam
Myripristis kuntee

Identifikasie

Die vis word tot 20cm lank. Dit is lig gekleur met 'n pêrelagtige skynsel. Die skubbe is klein. Daar is 'n kenmerkende donker streep agter die kieu openinge. Die dorsale vinne se rante is geel. Die visse leef rotsagtige kusareas sowel as aflandige riwwe in water wat 2 tot 35m diep is.

Hulle leef in groepies saam wat bedags voor die openinge van grotte of naby skeure in die rots skuil. Snags breek die groep op en elkeen jag soöplankton.

Sien ook

Bronne

Eksterne skakel

Tags:

Epoulet Soldaat IdentifikasieEpoulet Soldaat Sien ookEpoulet Soldaat BronneEpoulet Soldaat Eksterne skakelEpoulet Soldaat

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WoudInvloed van vigs op die ekonomieDermpoliepFaktuurPolisieOrthopteraFamilie (verwantskap)SowjetunieLyfstraf in skolePersoonlikheidBeurtkragDwelmmiddelSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureVier temperamenteVolhoubaarheidProvinsies van Suid-AfrikaIslamEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaMineraalAfrikaOseaanbesoedelingTermietJohannesburgAfkappingstekenGoudAppelEerste WêreldoorlogAlliterasieGeskiedenis van Suid-AfrikaSirkelFabelUitwerking van klimaatsveranderingWet op NaturellengrondNedersettingStikstofRooikatHarry Herbert Crosby7de LaanViëtnamoorlogSinkBelastingDieregeluideVrouSeeSintetiese veselsLys van landeWerwelkolomReënSpringbokkeSamestellende afleidingLongontstekingDesimale breukeLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)KoorsNatuurlike hulpbronKoue OorlogGestremdheidAngina pectorisHemelvaartsdagKarpaletonnelsindroomBosluisbytkoorsAfrikaanse woordelys en spelreëlsFacebookElon MuskNieu-SeelandLenteHoenderWieg van die MensdomKarakteriseringSharpeville-slagtingAanhalingstekensBynier🡆 More