Eponiem

'n Eponiem is die naam van 'n persoon, eg of fiktief, wat gebruik word om 'n bepaalde objek of aktiwiteit mee aan te dui.

Met ander woorde, 'n eienaam wat as 'n soortnaam gebruik word.

'n Omgekeerde eponiem ontstaan as 'n fiktiewe legendariese karakter geskep word om 'n term te verduidelik.

Voorbeelde

  • Bell-verlamming – vernoem na Dr Charles Bell.
  • Bobbie (polisieman) – vernoem na Sir Robert "Bobby" Peel wat die eerste polisiemag in 1830 in Londen gestig het.
  • Creutzfeldt-Jakob-siekte (oordraagbare spongivorme enkefalopatie) – vernoem na Dr Hans-Gerhard Creutzfeldt.
  • Huntington se siekte – vernoem na Dr George Huntington.
  • Guillotine – vernoem na Joseph Guillotin.
  • Morsekode – vernoem na Samuel Morse.
  • Parkinson-siekte – vernoem na 'n Engelse geneesheer, dr James Parkinson.
  • Rett-sindroom – 'n neurologiese siekte wat meisies aantas; vernoem na die Oostenryker, dr Andreas Rett
  • Tourette-sindroom – vernoem na dr. Georges Gilles de la Tourette
  • Ventertjie (sleepwa) – genoem na die firma Venter Sleepwaens in Naboomspruit.
  • Zeppelin – vernoem na Ferdinand von Zeppelin, uitvinder van die lugskip.

Verder naleeswerk

Tags:

EienaamSoortnaam

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Duitse maselsGlasKondensasieAfrikaansTsoenamiSpreeuNelson MandelaVaginaIndiëHernubare energieBruin menseAppel (sanger)VloeistofGeografie van Suid-AfrikaWeer (meteorologie)Ronelda KamferThys die BosveldklongBelastingOrrelPriemgetalBrasiliëKlein-KarooGesonde dieetDramaTelefoonPornhubBreinEkonomie van Suid-AfrikaLangste woordHoenderKindersiektesCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaOorkruipersBorskankerHemelvaartsdagPussy RiotLys van Suid-Afrikaanse musikanteLys van bekende Suid-AfrikanersAtlantis, Wes-KaapItaliëDriedimensioneelFabelHipoteseThabo MbekiMenslike seksuele gedragGriekwa-AfrikaansJuan Antonio VillacañasNic de JagerPaddaBevolkingHulpwerkwoordOraniaSaartjie BaartmanInentingApartheidArthur Grumiaux23 AprilBeaufortskaalWater (molekuul)Reg tot ‘n gesonde omgewingSamestellingLys van nedersettings in Suid-AfrikaOnderhoudGawes van die Heilige GeesMantisGroot GatDistillasieCleopatra VIIKrokodilWes-KaapXenofobie in Suid-AfrikaBloemfonteinDemokrasieKameelperdSeisoen🡆 More