Epimeteus

Epimeteus of Epimetheus (Grieks: Ἐπιμηθεύς; na + gedagte, dus nagedagte; nakennis) was in die Griekse mitologie uit die tweede geslag Titane.

Sy tweelingbroer het die kontrasterende naam Prometeus ("voorsorg", "voorbedagtheid") gehad. Die twee was "verteenwoordigers van die mensdom".

Epimeteus
Pandora se geskenk aan Epimeteus

Epimeteus was die seun van die Titane Iapetos en Temis. Sy ander broers was Atlas en Menoitios.

Volgens Hesiodus (in sy Teogonie, 527ff;) het Epimeteus die geskenk Pandora van die gode aanvaar. Hoewel daarop gesinspeel word dat hulle getrou het, word dit nie eksplisiet genoem nie. In latere mites het hulle ’n dogter, Pirra.

Verwysings

    Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel en:Epimetheus
  • Kerenyi, Karl, 1951. The Gods of the Greeks.

Tags:

GrieksGriekse mitologiePrometeusTitaan (mitologie)

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Orale seksSelfvertroueSonnestelselHoofstadLys van kleureKaapstadEskomArabies-Israeliese konflikLys van Afrikaanse skrywersKameelperdMetafoorVoorvoegselVingerseksHoenderWiskundeMuishondAtletiekAkuutNamibiëMaatskappyFinansiële staatKindersiektesKarakteriseringLetterlike en figuurlike taalgebruikVaginaNeurenberg-verhoreEkotoerismeKoolstofdioksiedVolhoubaarheidFamilie (verwantskap)SkoenlapperGeloftedagOos-KaapSkrywerKoorsSuid-Afrikaanse randPubiese hareKnieNasiebouTeologiese Kweekskool (Stellenbosch)TydSneeuChemiese verbindingAfrikanerweerstandsbewegingMiljardHemelvaartsdagVersoeningsdagAkademiaMassaBelastingPrimêre sektor van die ekonomieVrymesselaryMeningsverskil oor aardverwarmingStereotipeEreksieOlimpiese SomerspeleEnkelvoudige sinSeksuele opwekkingDrie-eenheidOopbroninhoudDramaWeerfrontMaselsHoofpynOm-te-infinitiefkonstruksieGoudkus (streek)Galileo GalileiPersoonlike voornaamwoordDwelmmiddelWaterbesparing in Suid-AfrikaGeslagKorrupsieKaapse VlakteVulkaanAnglisisme🡆 More