Bergmahonie: Plantspesie

Die bergmahonie (Entandrophragma caudatum, Engels: Mountain Mahogany) is 'n groot Suider-Afrikaanse boom wat deel uitmaak van die Mahoniefamilie en wat in KwaZulu-Natal, Eswatini, Limpopo, Mpumalanga, Botswana, Angola, die Kaprivistrook, Zimbabwe, Zambië en Malawi voorkom.

In Limpopo word eksemplare selde groter as 10 m, maar in Mosambiek, hoewel yl verspreid, kan die boom tot 20 m hoog word.

Bergmahonie
Bergmahonie: Fotogalery, Sien ook, Verwysings
Hooker’s Icones Plantarum, vol. 31: t. 3023 (1915) sketse deur Matilda Smith
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
E. caudatum
Binomiale naam
Entandrophragma caudatum
Thomas Archibald Sprague, (1910)
Sinonieme
  • Entandrophragma utile sensu Gomes e Sousa, Dendrol. Mosambiek (1951)
  • Pseudocedrela caudata Sprague (1908)

In die Krugerwildtuin is dit skaars, en groei slegs in die sandveld rondom Punda Maria en op rotskoppies in die Lebomboberge, en word tot sover suid as die Sabierivier aangetref.

Die boom se FSA-nommer is 293.

Fotogalery

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

Bergmahonie FotogaleryBergmahonie Sien ookBergmahonie VerwysingsBergmahonie Eksterne skakelsBergmahonie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BloeddrukImpakte van toerismeKameelHoofkarakterVrymesselaryMantisSwartbewussynsbewegingWet op Bantoe-onderwysAnrich HerbstMonopolieMalariaBlaarSkilpadWeefselKewerLiefdeSonnestelselPinksterGeskiedenis van Suid-AfrikaGoogleSamestellingApokriewe boekeYstertydperkLSwangerskapJagluiperdAalwynHoërskool Sentraal, BloemfonteinOnderwerp (taalkunde)KasterolieBevolkingsafnameEsias BoschHomoseksualiteitTweede VryheidsoorlogLeestekenAtoomPretoriaBrandstofByvoeglike naamwoordBosluisbytkoorsIngrid JonkerSekondêre sektor van die ekonomieRefentse MorakeAkkedisLodewyk XVI van FrankrykNasiebouBaardskeerder-spinnekopKlimaatPiet ByleveldTrekarbeidMeervoudDesmond TutuLangste woordNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaFascismeVerenigde KoninkrykPerdKoue OorlogVoorvoegselDermpoliepSendelingposisieSenuweestelselGordelroosSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Suid-AfrikaFacebookGroot GatIndustriële RevolusieMuskietDwelmmiddelLeonardo da VinciBritse en Amerikaanse maateenhedeHoender🡆 More