Enrico Caruso: Italiaanse opera tenoor

Enrico Caruso (1873–1921) was 'n Italiaanse operasanger.

Hy word as een van die beste tenore van die 20ste eeu beskou. Caruso was een van die eerste operasangers wat albums gemaak het. Dit het hom wêreldwyd beroemd gemaak.

Enrico Caruso
Enrico Caruso: Italiaanse opera tenoor
Agtergrondinligting
Gebore25 Februarie 1873
Napels
Sterf2 Augustus 1921
Napels
GenresOpera
Beroep(e)Sanger
InstrumenteStem
Jare aktief1895–1921

Lewensloop

Enrico Caruso: Italiaanse opera tenoor 
Caruso op die voorblad van 'n tydskrif, 1912.
Lucia di Lammermoor (1908).

Enrico Caruso is op 25 Februarie 1873 in Napels in Italië gebore en hy begin sy loopbaan daar in 1894. Hy behaal sy eerste groot sukses 'n jaar later in Milaan, waar hy sy eerste twintig opnames maak. Sy eerste grammofoonplaat, ook die eerste in die geskiedenis, was in 1902 (Enrico Caruso met Vesti la Giubba uit I Pagliacci) waarvan 1,2 miljoen eksemplare verkoop is.

In 1903 vertrek hy na New York Stad om daar by die Metropolitaanse Operahuis op te tree. In dieselfde jaar begin hy met grammofoonopnames vir die Victor Talking Machine Company. Hy het tot 1920 aan hierdie orkes en opnamebedryf verbonde gebly.

Caruso se repertoire omvat ongeveer sestig operas, die meeste in Italiaans, hoewel hy ook in Frans en Engels gesing het (met 'n sterk Italiaanse aksent). Hy het ook 'n repertoire van ongeveer 500 liedere gehad, wat klassieke tot tradisionele Italiaanse volksliedjies met populêre musiek ingesluit het.

Caruso het in 1987 'n Grammy Lifetime Achievement Award ontvang. Hy is op 2 Augustus 1921 in Napels aan buikvliesontsteking oorlede. Hy was 48 jaar oud.

Sy lewe was die onderwerp van die film The Great Caruso uit 1951, waarin die bekende tenoor Mario Lanza die rol van Enrico Caruso vertolk. Ou opnames van Caruso is ook in die film Match Point van Woody Allen uit 2005 gebruik.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

ItaliaanseOpera

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SonnestelselSpringbokkeLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Meningsverskil oor aardverwarmingSeksuele penetrasieHarry PotterSeisoenShakaDroomChemiese reaksieStellenboschElon MuskWiki CommonsOogproblemePampoentjiesAntisemitismeIndustriële RevolusieHerfsTradisionele Afrika-medisyneBelastingLugbesoedelingAfrikaansWitrenosterUitwerking van klimaatsveranderingKatKaapse florarykWikiquoteKommunikasieMierEkonomiese sektorTolla van der MerweTydMaselsKweekhuiseffekPesachGeskiedenis van die Britse Ryk en StatebondGeelsugLys van Nederlandse skildersSkarlakenkoorsCovid-19-pandemieCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994KommunismePrimêre sektor van die ekonomieMiddeloorontstekingSaartjie BaartmanLewerKostuumsAfrikaanse taalleerNaaldekokerIntensiewe vormPaasfeesSowjetunieJavaScriptKolitisSelfmoordNamibiëSendelingposisieLangste woordEmo AdamsVoorvoegselWetenskaplike klassifikasieDiepaartromboseHeidelberg, GautengPaulus van TarsusDieremishandelingYslandRacheltjie de BeerBosluisbytkoorsGeografie van Suid-AfrikaJan van RiebeeckGewone breukeOssewaBrongitisBynierDonkieOnderwerp (taalkunde)Bloeddruk🡆 More