Enkeldoring

Die enkeldoring (Vachellia robusta), FSA-nommer 183, is 'n doringboom wat inheems is Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga, Noordwes, die Oos-Kaap en die Vrystaat.

Die boom het heldergroen blare in die lente. Daar is ten minste twee subspesies. Een hiervan is die brakdoring (Acacia robusta subsp. clavigera). Laasgenoemde boom se FSA-nommer is 183.1 Die boom is ook inheems in Botswana, Eswatini, Ethiopië, Kenia, Malawi, Mosambiek, Namibië, Somalië, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe.

Enkeldoring
Enkeldoring
Enkeldoring naby Hammanskraal
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Fabales
Familie: Fabaceae
Klade: Mimosoideae
Genus: Vachellia
Spesie:
V. robusta
Binomiale naam
Vachellia robusta
Burch. Kyal. & Boatwr., (2013)
Sinonieme
  • Acacia robusta Burch.

Fotogalery

Sien ook

Verwysings

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Eerste WêreldoorlogNapoleon BonaparteStadElandréCalviniaVaginaVoedselkettingHondeklipbaaiApostoliese GeloofsbelydenisLetterlike en figuurlike taalgebruikWikipediaAnale seksLabia (geslagsdele)NarsismeKongo-krisisKatWieg van die MensdomRudi ClaaseKlimaatsverandering in Suid-AfrikaPersoonlike voornaamwoordKlimaatsverandering in AfrikaBeleggingWerkloosheidLys van kinderspeletjiesWoordeskatAnglisisme1990OnderwysNiersteenNazi-DuitslandGeskiedenis van die BoererepubliekeVrouSatellietPad na jou hartKlereAardeInfeksieMiljardSleutel (musiek)WorcesterRefentse MorakeSmaakWortelSuid-Afrikaanse randVloeistofMeervoudEienaamVeelvoudige sinGestremdheidAfro-AmerikanersTweede VryheidsoorlogTrein1913AlliterasieOntbossingSeekoeiVroueregteProvinsies van Suid-AfrikaProstaatkankerDermpoliepSaartjie BaartmanDiarreeOorkruipersRooikatAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeMotorvoertuigEkotoerismeMusiekMenseregteImpakte van toerismeKaapse VlakteBreinMuskiet🡆 More