Enkelblaarkiepersol

Die enkelblaarkiepersol (Cussonia natalensis) is 'n boom wat voorkom in KwaZulu-Natal, Mpumalanga en Limpopo asook Eswatini en Zimbabwe.

Die blare is enkelvoudig, wat ongewoon is vir hierdie genus, en is vyflobbig. Hulle het meestal stompgetande rande. Die boom staan ook bekend as die Rotskiepersol.

Enkelblaarkiepersol
Enkelblaarkiepersol
groeivorm (loof gewissel)
Enkelblaarkiepersol
blaarvorm
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Apiales
Familie:
Subfamilie:
Aralioideae
Genus:
Spesie:
C. natalensis
Binomiale naam
Cussonia natalensis
Sond. (1862)

Sien ook

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Gerrie PretoriusKuberkrakerSamsung GroepWikiquoteLys van Joodse feeste en herdenkingsKopieregSteenkoolSean CombsSkoonma-se-tongJan van RiebeeckReënspinnekopLeeuLys van bekende Suid-AfrikanersAfrikaanse woordelys en spelreëlsJohannesburgKwaZulu-NatalPersoonlikheidPiet ByleveldTweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfonteinJeugdagBruin huisslangAalwynBysteekTrigeminale neuralgieMusieksimboleMondSamestellingLys van woestynePublieke domeinKanadese nasionale krieketspanGeelsugGeskiedenis van AfrikaansNetaji Subhas Chandra Bose Internasionale LughaweJacques LootsBorsbeenSuikersiekteMarkus JoosteBaarmoederE-regeringKunsmatige intelligensieAkkedisGoogleKoos du PlessisKlein vyf diereVoorhuidRegardt van den BerghFamilie (verwantskap)Danie du ToitWoordeboek van die Afrikaanse TaalMadison IvyStaat PalestinaLetterlike en figuurlike taalgebruikBelgiese geweste21 v.C.Google MapsKankerKoggelmanderEnsiklopedieInhoudAardbewingVerenigde State van AmerikaOraniaKarlien van JaarsveldOrgasmeIndonesiëVulvaVoedingStrandbeestSonsverduisteringAasblom🡆 More