Silwerblaarmelkpruim

Die silwerblaarmelkpruim (Englerophytum natalense) is 'n klein tot middelgroot boom wat in Eswatini, Kenia, Malawi, Mosambiek, Tanzanië, Uganda en Zimbabwe voorkom.

In Suid-Afrika groei die boom in KwaZulu-Natal, Mpumalanga en die Oos-Kaap. Die boom groei hoofsaaklik onder die kruin van die woud of in beboste klowe. Die jonger blare is met donkerbruin hare bedek terwyl die ouer blare silwer is aan die onderkant met 'n spits-lopende blaarpunt. Die boom se FSA-nommer is 582.

Silwerblaarmelkpruim
Silwerblaarmelkpruim
Silwerblaarmelkpruim op die Molwenioewer, Krantzkloof Natuurreservaat
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
E. natalense
Binomiale naam
Englerophytum natalense
(Sond.) T.D.Penn., (1991)
Sinonieme
  • Amorphospermum natalense (Sond.) Baehni
  • Bequaertiodendron natalense (Sond.) Heine & J.H. Hemsl.
  • Boivinella kilimandscharica (G.M.Schulze) Aubrév. & Pellegr.
  • Boivinella natalensis (Sond.) Aubrév. & Pellegr.
  • Chrysophyllum kilimandscharicum G.M.Schulze
  • Chrysophyllum natalense Sond.
  • Neoboivinella kilimandscharica (G.M.Schulze) Aubrév. & Pellegr.
  • Neoboivinella natalensis (Sond.) Aubrév. & Pellegr.
  • Pouteria natalensis (Sond.) A.Meeuse

Fotogalery

Sien ook

Verwysings

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

Silwerblaarmelkpruim FotogalerySilwerblaarmelkpruim Sien ookSilwerblaarmelkpruim VerwysingsSilwerblaarmelkpruim BronneSilwerblaarmelkpruim Eksterne skakelsSilwerblaarmelkpruim

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Oorlog in Soedan (sedert 2023)GordelroosBosluisbytkoorsWayback MachineMamelukRykie van ReenenStuitjieRooikatJan van RiebeeckMoslemISBN (identifier)Depressie (gemoedstoestand)DiepaartromboseKoninkryk van die NederlandeSkoenlapperHerpes simplexJohannes VermeerWaterpokkiesDemokrasieSonHelm (geboorte)Cyril RamaphosaSlukdermSteve HofmeyrWikiquoteOrkaan GustavBorsklierStrandbeestWynsteenGoogle TranslateKomeetErica BoyerFritz HaberPsigopatieBruin huisslangSean CombsWhitey BassonGalblaasSwitserlandKrampKangaroeEkostelselHondsdolheidDie Stem van Suid-AfrikaAleksei NawalniBoomHerfsMarie PentzMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaOnderhandelinge om apartheid te beëindigE-regeringLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaAnette EngelbrechtGrasBelgiëNiersteenWaarheid-en-versoeningskommissieBynierBoeberKoppeltekenMensLys van ingelyfde NG gemeentesWynand du ToitBorsbeenMeksikoLys van Afrikaanse televisiereekseVergelykings (taalkunde)Desiré GardnerDundermMuggieOrgasmeHondeklipbaaiMaselsPornografiese subgenres🡆 More