Endoskopie

Endoskopie beteken om binne-in te kyk en verwys gewoonlik na ’n ondersoek in die liggaam om mediese redes met behulp van ’n endoskoop, ’n instrument wat gebruik word om die binnekant van ’n hol orgaan of die opening van die liggaam te ondersoek.

Anders as ander mediese beeldvormende toestelle, word ’n endoskoop direk in die orgaan gedruk.

Endoskopie
Klassifikasie en eksterne bronne
’n Voorbeeld van ’n buigbare endoskoop.
’n Voorbeeld van ’n buigbare endoskoop.
MedlinePlus   003338
MeSH D004724
Endoskopie Mediese waarskuwing

Daar is baie soorte endoskope, en na gelang van die soort ondersoek of die orgaan wat ondersoek word, kan dit gebruik word deur ’n chirurg of ’n dokter, en kan die pasiënt verdoof of ten volle by sy bewussyn wees.

Komponente

’n Endoskoop kan bestaan uit:

  • ’n Stywe of buigbare buis.
  • ’n Ligverskaffingstelsel om die orgaan te verlig.
  • ’n Lensstelsel wat ’n beeld na die hanteerder herlei.
  • ’n Oogstuk.
  • Bykomende kanale vir mediese instrumente.

Die prosedure verg gewoonlik verdowing, wat sy eie risiko's inhou.

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MIVAardverwarmingInvloed van vigs op die ekonomieHipertensieChatGPTSleutel (musiek)Matriek in Suid-AfrikaPeriodieke tabelPretoriaEkonomiePornografieWikimedia-stigtingWêreld- Ekonomiese ForumSlag van BloedrivierKrugerwildtuinLangste woordWiskundeMorfeemPresident van Suid-AfrikaSeksuele penetrasieWaarnemingVolstruisLys van myne in Suid-AfrikaOorstromingAnneli van RooyenBettie Cilliers-BarnardEugenetikaHangbrugWillie JoubertHerfsBurgerregteKanadaLys van ingelyfde NG gemeentesMenseregtedagTropiese sikloonRenaissanceApartheidRob HersovNatuurrampVleilandVoortrekkermonumentYouTubeMiddelburg, Oos-KaapPriemgetalFransArgentiniëLys van kleureKrieketDrie SusterskerkeWitkruisarendEuropaDolfynBorskankerYsterWater (molekuul)Plae van EgipteRuhan du ToitKlimaatsverandering in AfrikaLandbouGeelhoutAngolese BurgeroorlogGroot GatKoolhidraatZenobia KockBayer 04 LeverkusenPornografiese akteurDrinkwatervoorsieningSekelvin-ghieliemientjieSoweto-opstandMasturbasiePerdPlantLewerLatynPeach van PletzenSlag van Cuito CuanavaleNieu-SeelandGrondbesoedeling🡆 More