Boesmansrivierbroodboom: Plantspesie

Die Boesmansrivierbroodboom (Encephalartos trispinosus) is 'n spesie van die genus Encephalartos.

Die boom is endemies aan die Oos-Kaap waar dit in die Boesmansrivier- en Groot-Visriviervalleie in die Bathurst, Alexandria en Albanie-omgewing voorkom. Die boom is eenslagtig: manlike en vroulike plante is afsonderlike eksemplare.

Boesmansrivierbroodboom
Boesmansrivierbroodboom: Plantspesie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Divisie: Cycadophyta
Klas: Cycadopsida
Orde: Cycadales
Familie: Zamiaceae
Genus: Encephalartos
Spesie:
E. trispinosus
Binomiale naam
Encephalartos trispinosus
(Hook.f.) R.A.Dyer, (1965)
Sinonieme
  • Encephalartos horridus var. trispinosus Hook.f.

Die plant se FSA-nommer is 14.18. In Engels staan die broodboom as die Bushman`s River cycad bekend.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TierHipoteseAfrikaanse Protestantse KerkDirekte en Indirekte redeMichael JacksonVoornaamwoordIndiese OseaanJaco JacobsSwawelGeskiedenis van Suid-AfrikaVars waterVryheidsdagPlastiekRooibokAkkedisLys van musiekinstrumenteBlourokkeRutenium(III)chloriedSteve BikoBrandmondsindroomWikiquoteAborsie in Suid-AfrikaBloemfonteinDuitse maselsSonKoorsblaarVigsKameelIntensiewe vormSekondêre sektor van die ekonomieSportJodeKrokodilHomoniemKatoenMieliestronkAardedagRobbie WesselsAdolessensieToestand van materieHeupvervangingJohan BadenhorstVraag en aanbodPornografieHibernasieGriepBaälMiddeloorontstekingVoorvoegselPornografiese akteurChristendomEnkelvoudige sinJan de WetVerkragtingSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierMaatskaplike verantwoordelikheidRenosterFinale OplossingGeslagsgelykheidPrimêre sektor van die ekonomieOmgewingskwessies in Suider-AfrikaHerpes simplexDikdermKlein-KarooRudi ClaaseOlifantTrappe van vergelykingRoossenekalSonnestelselWerkwoordAkwariumUniegebouDataverwerkingMelaatsheid🡆 More