Barbertonse Broodboom: Plantspesie

Die Barbertonse broodboom (Encephalartos paucidentatus) is 'n spesie van die genus Encephalartos.

Dit kom in die omgewing van Barberton voor, asook die Piggs Peak-gebied in Eswatini. Die plant is gewild onder tuiniers en word onwettig verwyder uit sy natuurlike omgewing. Die boom is eenslagtig: manlike en vroulike plante is afsonderlike eksemplare.

Barbertonse broodboom
Barbertonse Broodboom: Plantspesie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Divisie: Cycadophyta
Klas: Cycadopsida
Orde: Cycadales
Familie: Zamiaceae
Genus: Encephalartos
Spesie:
E. paucidentatus
Binomiale naam
Encephalartos paucidentatus
Stapf & Burtt Davy, (1926)
Sinonieme
  • Encephalartos altensteinii var. paucidentatus Regel

Die plant se FSA-nommer is 11. In Engels staan die broodboom as die Barberton cycad bekend.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lien se lankstaanskoeneAnneli van RooyenStrykysterArmoedeverligtingRassismeHokkieVrystaatAdolf HitlerSwart nasionalismeChemiese elementJohannesburgWeeluisLieweheersbesieKlem-in-die-kaakEkologieSuurstofLys van chemiese elemente volgens atoomgetalBreinkaartKoorsLemoenWoordeboek van die Afrikaanse TaalAntoniemMeningsverskil oor aardverwarmingVliegtuigMolekuulBruin menseGeboorteJanie du PlessisNarsistiese persoonlikheidsteuringKangaroeDikdermEmo AdamsBorskankerVaste stofMynbedryf van Suid-AfrikaWaterpokkiesMonopolyGrondbewerkingPerdMiltWiskundige terminologieKoue OorlogErns GrundlingAarde se atmosfeerOogRudi ClaaseMcDonald'sEeuProstaatklierSkarlakenkoorsKangogrotteKankerEmfiseemBorsOopbroninhoudFinale OplossingMenslike skeletVerkragtingAnilingusTuberkuloseJodeEienaamNG gemeente JansenvilleOos-KaapVars waterViëtnam3D-rolprentDigvormVoorvoegselHeuningbyBek-en-klouseerGeelsugSeksuele penetrasieE-posChemiese verbindingNagmaal🡆 More