Ngoyedwergbroodboom: Plant spesie

Die Ngoyedwergbroodboom (Encephalartos ngoyanus) is 'n spesie van die genus Encephalartos.

Daar is twee populasies van die plant, een in die noorde van KwaZulu-Natal en die ander in Eswatini en die suide van Mosambiek.

Ngoyedwergbroodboom
Ngoyedwergbroodboom: Plant spesie
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Cycadopsida
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
E. ngoyanus
Binomiale naam
Encephalartos ngoyanus
I.Verd., (1949)

Die plant is klein, dit word slegs 1 m hoog en groei hoofsaaklik in grasvelde, tussen rotse en woudrante, veral die Ngoye-woud waar dit sy naam vandaan kry. Genoegsame vuur stimuleer die vorming van keëls maar te veel brande en onwettige versameling is 'n bedreiging vir die plant. Die boom is eenslagtig, manlike en vroulike plante is afsonderlike eksemplare.

Die boom se FSA-nommer is 14.17. In Engels staan die broodboom as die Ngoye Dwarf Cycad bekend.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BiodiversiteitMikro-ekonomieSirkelFosforSoogdierBreingewasGrondbesoedelingStaalNasionale PartyWieg van die MensdomAkroniemVerkoueSonnestelselAtlantiese OseaanHemelvaartSuid-Afrikaanse randLiefdeBipolêre gemoedsteuringKompasHibernasiePoesRegardt van den BerghAluminiumVoorsetselCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaBynierMagnetismeSteenkool in Suid-AfrikaGroepsgebiedewetSwawelBrugOranjerivierStaatstoelaeSpinnekopKlimaatMenstruasieABraaiGeestesteuringJan van TonderKoue OorlogLys van Suider-Afrikaanse soogdiereAkwariumTobie CronjéFrankrykLys van landeGNU/FDL-lisensieAborsieJoseph LynchSelfoonMondEkonomieSonJohan BadenhorstMaagdelikheidGraatjiemeerkatKokketielIsraelCarike KeuzenkampZack du PlessisKoos KombuisTatoeëermerkKoekie (rekenaarwetenskap)Vraag en aanbodKletsrymRenaissanceWayde van NiekerkPrimêre sektor van die ekonomieVrymesselaryMaagKlereSoweto-opstand🡆 More