Karoobroodboom: Plantspesie

Die Karoobroodboom (Encephalartos lehmannii) is 'n spesie van die genus Encephalartos en is een van die taaiste broodbome, dit is die beste bestand teen droogtes.

Die boom word tot 2 m hoog en die blare word 1 tot 1,5 m lank. Die boom is eenslagtig: manlike en vroulike plante is afsonderlike eksemplare. Die plant is endemies aan die Oos-Kaap.

Karoobroodboom
Karoobroodboom: Plantspesie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Divisie: Cycadophyta
Klas: Cycadopsida
Orde: Cycadales
Familie: Zamiaceae
Genus: Encephalartos
Spesie:
E. lehmannii
Binomiale naam
Encephalartos lehmannii
Lehm., (1834)
Sinonieme
  • Encephalartos lehmannii f. dentatus J.Schust.
  • Encephalartos lehmannii f. spinulosus (Lehm.) J.Schust.
  • Encephalartos lehmannii var. spinulosus (Lehm.) Miq.
  • Encephalartos mauritianus Miq.
  • Encephalartos spinulosus Lehm.
  • Zamia glaucescens J.Schust.
  • Zamia lehmanniana Eckl. & Zeyh..
  • Zamia lehmannii (Lehm.) J.Verschaff.
  • Zamia lehmannii var. horrida J.Verschaff.
  • Zamia spinulosa (Lehm.) Heynh.

Die lang blaarstele het kenmerkende geel krae om hul basisse, en dié bly oor as papieragtige letsels nadat die blare gewissel is. Elke sittende blaartjie het eweneens 'n gelerige basis. Die blaartjies is gaafrandig, en oorvleuel nie. Die boom se FSA-nommer is 8.1, en dit staan in Engels as die Karoo cycad bekend.

Keëls en blare

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

JeuksiekteVlag van Suid-AfrikaBors23 AprilSeisoenDieregeluideOnderwerp (taalkunde)Tradisionele Afrika-medisyneAsiëWerkwoordOmgewingsbeheerSikloonChristiane JaccottetFotosinteseJacques LootsNiersteenErfenisdag (Suid-Afrika)Handwoordeboek van die Afrikaanse TaalLeestekenChemiese reaksieOlimpiese Somerspele 2024MeettegniekRooibokMantisWiskundeKaartMetafoorInternetOssewaBreinkaartHoenderSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Anale kankerVakbondDonderstormPinksterGianna MichaelsSkildklierLys van visseDikdermFacebookMassaMynbouSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994VulvaBreingewasBreinvliesontstekingSirkusKoolhidraatOlifantVigsAlliterasieSeksismeEnkelvoudige sinTweede WêreldoorlogSeksueel oordraagbare infeksiePerdOogproblemeDuitslandBrongitisRomanOnderhandelinge om apartheid te beëindigHeuningbyAdolf HitlerAfrikaanse TaalmonumentSkuinsstreepKostuums2001Lionel MessiGeelsugWayde van NiekerkErektiele disfunksieXenofobie in Suid-AfrikaVoëlWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaAardeBloemfontein🡆 More