Albaniebroodboom: Plantspesie

Die Albaniebroodboom (Encephalartos latifrons) is 'n spesie van die genus Encephalartos en kom in 'n paar verspreide gebiede in die Oos-Kaap voor.

Dit is 'n mooi broodboom met die breedste blare van al die broodbome. Die boom word tot 3 m hoog en die stam word tot 450 mm in omtrek. Die boom is eenslagtig, manlike en vroulike bome is afsonderlike eksemplare.

Albaniebroodboom
Albaniebroodboom: Sien ook, Verwysings, Bronne
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Divisie: Cycadophyta
Klas: Cycadopsida
Orde: Cycadales
Familie: Zamiaceae
Genus: Encephalartos
Spesie:
E. latifrons
Binomiale naam
Encephalartos latifrons
Lehm., (1838)
Sinonieme
  • Encephalartos horridus var. latifrons (Lehm.) J.Schust.

Die plant se FSA-nommer is 7. In Engels staan die broodboom bekend as die Albany cycad.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

Albaniebroodboom Sien ookAlbaniebroodboom VerwysingsAlbaniebroodboom BronneAlbaniebroodboom Eksterne skakelsAlbaniebroodboom

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WorcesterBTWJode in Suid-AfrikaMiljardRumatiekWisselkoersAnglisismeErfenisdag (Suid-Afrika)AfkortingMosambiekBiodiversiteitDigvormWolfSeksDaggaPlantluisViëtnamoorlogBysteekBesoedelingLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaNetbalDemokrasieSkaapSydneyKinderregteEugenetikaVersamelnaamNederlandSuurstofVarkLionel MessiWet op Bantoe-onderwysNeurenberg-verhoreErfenisGipsNatuurrampSeksualiteitDiatomiese molekuulGenitale vratNiemetaalProteaKoorsAdolf HitlerLoftus MaraisDroomKindermishandelingStereotipeAfrikanerweerstandsbewegingWapen van Suid-AfrikaTandbederfStaalSleutel (musiek)KarakteriseringGemeenskapsorganisasieFamilie (verwantskap)KartografieYouTubeOlimpiese SpeleBateAborsie in Suid-AfrikaTsoenamiMielieTelkomGeskiedenis van Suid-AfrikaHoofstadKappie (skryfteken)Persoonlike voornaamwoordWoordeboekTrekarbeidGeslagsgelykheidVerkoueNasiebouGreen Porno🡆 More