Die tongalandbroodboom (Encephalartos ferox) is 'n spesie van die genus Encephalartos.
Die boom kom vanaf die noorde van KwaZulu-Natal van Sodwanabaai, verby Kosibaai al langs die kuslyn van Mosambiek tot by Vilanculos voor. Die boom is donkergroen van kleur en die blare is ook geboë met die vroulike keëls wat helderrooi is. Die boom is eenslagtig: manlike en vroulike plante is afsonderlike eksemplare.
Tongalandbroodboom | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Divisie: | Cycadophyta |
Klas: | Cycadopsida |
Orde: | Cycadales |
Familie: | Zamiaceae |
Genus: | Encephalartos |
Spesie: | E. ferox |
Binomiale naam | |
Encephalartos ferox G.Bertol., (1851) |
Die plant se FSA-nommer is 3.4. In Engels staan die broodboom as die Maputaland cycad en die Tongaland cycad bekend.
Daar is twee subspesies:
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Tongalandbroodboom, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.