Wasagtige Broodboom: Plant spesie

Die Wasagtige broodboom (Encephalartos cerinus) is 'n spesie van die genus Encephalartos.

Die boom is seldsaam, endemies aan KwaZulu-Natal en kom in slegs een kloof by Tugela Ferry voor in 'n gebied van 10km2. Die boom is eers in 1989 taksonomies beskryf deur John J. Lavranos en Douglas L. Goode. Dit is een van die kleiner broodbome. Die boom is eenslagtig: manlike en vroulike plante is afsonderlike eksemplare. Indien die blare tussen die vingers gevryf word laat dit 'n wasagtige reuk agter, vandaar die boom se naam.

Wasagtige broodboom
Wasagtige Broodboom: Plant spesie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Divisie: Cycadophyta
Klas: Cycadopsida
Orde: Cycadales
Familie: Zamiaceae
Genus: Encephalartos
Spesie:
E. cerinus
Binomiale naam
Encephalartos cerinus
Lavranos & D.L.Goode, (1989)

Die boom se FSA-nommer is 14.12. In Engels staan die boom as die Waxen cycad bekend.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SuikerbekkiesAprilGroot DepressieNatuurrampVakbondAkwariumVaste stofLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameViëtnamAkroniemLYstervarkSelfstandige naamwoordBonné de BodJan van RiebeeckSkoolNierDikdermJaco JacobsAntisemitismeLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaRob HersovBraaiDoelwitSlag van Cuito CuanavaleAarde se atmosfeerVlag van Suid-AfrikaTierTsoenamiApartheidVrouBrongitisAfrikaanse TaalmonumentSirkusPubiese hareHeelgetalAfrikaanse WikipediaTrappe van vergelykingByeboerderySkaakKunsEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaLys van veltoestandeJo BlackKoos du PlessisKoppeltekenChemiese elementAndré JacobsLika BerningWes-KaapAnton GoosenChloorHartversakingOnderwys in Suid-AfrikaGraatjiemeerkatKasteel die Goeie HoopElizabeth II van die Verenigde KoninkrykKinderregteVerkleinwoordKindersiektesAfkortingNaaldekokerKameelperdGawes van die Heilige GeesAarverkalkingWikimedia-stigtingRookgewoonteNasionale VrouedagKunstenaarDemi Lee MooreAtlantiese OseaanInstagramLionel Messi🡆 More