Duinbroodboom: Plant spesie

Die Duinbroodboom (Encephalartos arenarius) is 'n spesie van die genus Encephalartos.

Die boom is endemies aan die Oos-Kaap en kom in die duinewoudgebied by Alexandria voor. Die boom is normaalweg groen van kleur maar daar is ook 'n seldsame blou weergawe. Die boom groei in skadu areas. Die boom is eenslagtig: manlike en vroulike plante is afsonderlike eksemplare.

Duinbroodboom
Duinbroodboom: Plant spesie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Divisie: Cycadophyta
Klas: Cycadopsida
Orde: Cycadales
Familie: Zamiaceae
Genus: Encephalartos
Spesie:
E. arenarius
Binomiale naam
Encephalartos arenarius
R.A. Dyer, (1955)

Die plant se FSA-nommer is 3.2. In Engels staan die broodboom as die Alexandria cycad bekend.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Distrik SesBrittany Ashton HolmesWitbankSint JorisdagErfenishulpbronYsbeerPretoriaDialoog in fiksieTuberkuloseDikdermHannes van WykVaste stofSuurstofDubbelpuntHoenderByvoeglike naamwoordLionel PetersonSwart nasionalismeVoorsetselSelfoonBrandbergGeldeenheidSeksDemokratiese Republiek die KongoIngrid JonkerKoolhidraatBedryfstelsel (inligtingstegnologie)Lys van chemiese elemente volgens atoomgetalWoordNic de JagerMaanHeupSomerLPersoonlikheidEk is 'n Afrikaan (toespraak)Veelvoudige sinNoord-Sotho (taal)Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGeweldVoëlBloedsomloopstelselStillewePubliekCorioliskragOrale seksNoordwesAlliterasieToerismeReg tot ‘n gesonde omgewingLuiperdEnsiklopedieVoeding23 AprilChatGPTWapen van Suid-AfrikaSarel Jacob PretoriusSkildklierNarsismeAppel (sanger)Byung-Chul HanResensieBruin huisslangKersfeesNasiebouPolisieKameelperdSiya KolisiNag van die lang messeSpysverteringstelselChromatografieLandbouRookgewoonteSeisoenBreyten BreytenbachChristendomWoordeboek van die Afrikaanse TaalWaterkringloop🡆 More