Swazibroodboom: Plantspesie

Die Swazibroodboom (Encephalartos aplanatus) is 'n spesie van die genus Encephalartos.

Die boom is endemies aan die Eswatini en kom in die noordooste van die land voor. Die boom groei in skadu areas en het baie ooreenkomste met Encephalartos villosus. Die boom is eenslagtig: manlike en vroulike plante is afsonderlike eksemplare.

Swazibroodboom
Swazibroodboom: Plantspesie
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Cycadopsida
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
E. aplanatus
Binomiale naam
Encephalartos aplanatus
Vorster,(1996)

Die plant se FSA-nommer is 14.10. In Engels staan die broodboom as die Swazi north-east forest cycad bekend.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VulvaAngolese BurgeroorlogOmtrek, oppervlakte en volumeSonnestelselNatuurlike hulpbronAfrikanerweerstandsbewegingBestuiwingKrygkorLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaRacheltjie de BeerKartografieHartaanvalSkisofrenieItaliëLys van Suider-Afrikaanse soogdiereVratGlobaliseringCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaHeks van HexrivierUnited Democratic FrontSwartkwasmuishondNederlandGewone breukeSelfoonJodeSan Andreas-breukArabies-Israeliese konflikHartSkilpadHoenderMosambiekkanaalLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaPlastiekAlliterasieTweede VryheidsoorlogHoofstadWatersuiweringWieg van die MensdomHerfsBek-en-klouseerKameelperdVarkGriepFisiese oefeningNapoleon BonaparteAarverkalkingWesterse filosofieVingerseksMusiekStokely CarmichaelJeugdagDemi Lee MooreKappie (skryfteken)NeerslagVennootskapTaalGasNiersteenGeldLys van chemiese elemente volgens atoomgetalNetbalAnti-inflammatoriese middelErfenisSeksuele penetrasieRefentse MorakeLys van nedersettings in Suid-AfrikaResensieBloedsomloopstelselSkaakMarsWoordGemeenskapSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994KlinkerOntbossingTamatie🡆 More