Die Oos-Kaapse reusebroodboom (Encephalartos altensteinii) is endemies aan Suid-Afrika en kom hoofsaaklik langs die kus vanaf Gqeberha ooswaarts tot aan die Wildekus voor.
Dit kan ook moontlik in KwaZulu-Natal aangetref word.
Oos-Kaapse reusebroodboom | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Divisie: | Cycadophyta |
Klas: | Cycadopsida |
Orde: | Cycadales |
Familie: | Zamiaceae |
Genus: | Encephalartos |
Spesie: | E. altensteinii |
Binomiale naam | |
Encephalartos altensteinii Lehmann, (1834) | |
Sinonieme | |
|
Dit is een van die grootste broodbome en kan tot 4 m hoog en die blare tot 3,5 m lank word. Die sade is rooi, ovaalvormig en ongeveer 2,3 cm lank. Dit word deur die IUBN as 'n kwesbare spesie geklassifiseer. Die boom lyk baie soos die reusebroodboom.
Die boom se FSA-nommer is 3
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Oos-Kaapse reusebroodboom, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.