Empangeni

Empangeni (ook bekend as eMpangeni) is 'n dorp in die ooste van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika.

Die dorp lê 160 km noord van Durban, en 23 km wes van Richardsbaai op die kus, aan die binneland langs die N2.

Empangeni
Dorp
Straat in Empangeni
Straat in Empangeni
Empangeni is in KwaZulu-Natal
Empangeni
Empangeni
Empangeni Empangeni se ligging in KwaZulu-Natal
Koördinate: 28°45′S 31°54′O / 28.750°S 31.900°O / -28.750; 31.900 31°54′O / 28.750°S 31.900°O / -28.750; 31.900
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieKwaZulu-Natal
DistrikKing Cetshwayo
MunisipaliteituMhlathuze
Stigting1851
Oppervlak
 • Totaal154,47 km2 (59,64 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal110 340
 • Digtheid714/km2 (1 850/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense5.9%
 • Indiërs/Asiërs5.9%
 • Bruin mense0.8%
 • Swart mense91.3%
 • Ander0.2%
Taal (2011)
 • Zoeloe84.5%
 • Engels7.9%
 • Afrikaans3.6%
 • Ander2.7%
Poskode (strate)
3880
Poskode (posbusse)
3880
Skakelkode035

Geskiedenis

Die dorp het in 1851 ontstaan toe die Noorweegse Sendinggenootskap 'n stasie in die vallei van 'n stroompie met die naam Mpamgeni gestig het. Die sendingstasie is later na Eshowe geskuif maar 'n nuwe landdroskantoor is in 1894 op dieselfde plek geopen. Die noordkusspoorlyn het die dorp in 1903 bereik. Die eerste bloekomplantasies is in 1905 deur die staat aangeplant en die eerste suikermeule is in 1913 gebou. Empangeni is eers in 1931 amptelik tot dorpsgebied verklaar.

Omgewing

Empangeni is die kommersiële, nywerheids- en kommunikasiesentrum vir die distrik waar groot hoeveelhede hout en suikerriet verbou word. Die Enseleni-natuurreservaat is 14 km noordoos van die dorp.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

Empangeni GeskiedenisEmpangeni OmgewingEmpangeni Sien ookEmpangeni VerwysingsEmpangeni BronneEmpangeni Eksterne skakelsEmpangeniDurbanKwaZulu-NatalN2RichardsbaaiSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

RenosterMandalaDroomVoortrekkermonumentHemelBesemSonkragSpierLuiperdSaartjie BaartmanNederduitsch Hervormde KerkOssewaRymVoorsetselDuitse maselsOlimpiese Somerspele 2024MensDaggaSuurstofMcDonald'sWikiPussy RiotLionel PetersonKlein-KarooRekenaarJan-Willem BreureYstertydperkVryheidsmanifesBrandmondsindroomFrankrykKoos du PlessisSkilpadSteve BikoPuberteitTweede WêreldoorlogDemokratiese Republiek die KongoVormJo BlackAborsieMondSokkerNeurenberg-verhoreOranjerivierAkademiaAardverwarmingMiskruierPaarl GimnasiumDialoog in fiksieByWayde van NiekerkUitwerking van klimaatsveranderingRudi ClaaseIngenieursweseBestaansboerderyWet op NaturellengrondMenstruasieSelfstandige naamwoordLandbouVoorvoegselFinale OplossingOnderhandelinge om apartheid te beëindigAspoestertjieGemeenskapsorganisasieKasteel die Goeie HoopLyfstraf in skoleWoordsoortWikimedia-stigtingInfeksieVolhoubare ontwikkelingEerste WêreldoorlogGriekwa-AfrikaansGenitale vratKommunismeVarkgriepNedersettingBruto binnelandse produkProstaatkankerDonderstormAarverkalking🡆 More