Emmanuel Macron

Emmanuel Jean-Michel Frédéric Macron (Amiens, 21 Desember 1977; Frans: ) is 'n Franse politikus.

Sedert 14 Mei 2017 dien hy as President van Frankryk en medeprins van Andorra. Macron is in die presidensiële 2022-verkiesing herkies vir 'n tweede termyn as president van Frankryk, die eerste president wat in byna twintig jaar herkies is.

Emmanuel Macron
Emmanuel Macron
Emmanuel Macron in 2017

Ampsbekleër
Termynaanvang
14 Mei 2017
Eerste minister Édouard Philippe
(2017–2020)
Jean Castex
(2020–2022)
Élisabeth Borne
(2022–hede)
Voorafgegaan deur François Hollande

Mede-Prins van Andorra
Ampsbekleër
Termynaanvang
14 Mei 2017
Eerste minister Antoni Martí
Voorafgegaan deur François Hollande

President van En Marche!
Ampstermyn
6 April 2016 – 8 Mei 2017
Voorafgegaan deur Nuwe amp
Opgevolg deur Catherine Barbaroux (wnd.)

Minister van Ekonomie, Nywerheid en Digitale Sake
Ampstermyn
26 Augustus 2014 – 30 Augustus 2016
President François Hollande
Eerste minister Manuel Valls
Voorafgegaan deur Arnaud Montebourg
Opgevolg deur Michel Sapin

Adjunk-sekretarisgeneraal van die President van die Franse Republiek se Kantoor
Ampstermyn
15 Mei 2012 – 15 Julie 2014
President François Hollande
Voorafgegaan deur Jean Castex
Opgevolg deur Laurence Boone

Persoonlike besonderhede
Gebore Emmanuel Jean-Michel Frédéric Macron
21 Desember 1977 (1977-12-21) (46 jaar oud)
Amiens, Frankryk
Politieke party En Marche! (2016–hede)
Onafhanklik (2009–2016)
Sosialistiese Party (2006–2009)
Eggenoot/-note Brigitte Trogneux (2007–hede)
Alma mater Paris X Nanterre
Sciences Po
École nationale d'administration
Religie Rooms-Katolieke Kerk
Handtekening Emmanuel Macron

Op 23 April 2017 het hy die leidende kandidaat in die eerste rondte van die Franse presidentsverkiesings geword, nog voor die Front National se Marine Le Pen. Op 7 Mei het hy met meer as 65% van die stemme president van die Franse republiek geword.

Macron het die Nasionale Skool vir Administrasie gevolg, 'n eliteskool wat drie presidente as hul alumni tel. Hy het as die finansiële inspekteur vir die Ministerie van Ekonomie gewerk en het daarna bankier geword by Rothschild & Co. Hy was lid van Sosialistiese Party, maar het in 2009 onafhanklik geword. Hy was ook lid van president Hollande se span en later minister van ekonomie, nywerheid en digitale sake in die kabinet van Manuel Valls.

Macron is 'n trotse sentris en ondersteun Frankryk se lidmaatskap in die Europese Unie. Hy het sy eie politieke beweging gestig wat "En Marche!" heet en hy het daaroor gesê:

Emmanuel Macron Nous sommes la seule force politique proeuropéenne – Ons is die enigste pro-Europese politieke krag.
Emmanuel Macron

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

1977AmiensAndorraDesemberFrankrykFransPresident van Frankryk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Rudi ClaaseBestaansboerderyAnneli van RooyenBysteek633BeaufortskaalAardbewingGqeberhaSlag van BloedrivierLeierskapJSEStereotipeMeningsverskil oor aardverwarmingWoordsoortSiekteCorioliskragFibonacci-reeksBrongitisGawes van die Heilige GeesHeelgetalPriemgetalGeslagsgelykheidOorstromingKwaZulu-NatalVreesBedreigde spesieAfro-AmerikanersWaarheid-en-versoeningskommissieSonSpinnekopGroot TrekRussiese inval in Oekraïne sedert 2022TekstielPropagandaSeksueel oordraagbare infeksieKweekhuiseffekOranjerivierDepressie (gemoedstoestand)TussenwerpselSowjetunieOnse VaderSinkKunsmatige intelligensieAlkoholismeOopbroninhoudHoenderAfvalbestuurEerste WêreldoorlogChromatografieGeskiedenis van AfrikaansKoolhidraatLiefdePlae van EgipteSuid-Afrikaanse randHeks van HexrivierAfrikaansPeriodieke tabelEuropaTwaalf Stamme van IsraelKersfeesRefentse MorakePad na jou hartBreinkaartNedersettingHomoniemTrigeminale neuralgieBakterieVaalrivierSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Nazi-DuitslandTennisSoortnaamEkonomie van Suid-AfrikaFoto🡆 More