Emilie-Claire Barlow

Emilie-Claire Barlow (gebore 6 Junie 1976) is 'n Kanadese aktrise.

Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Touch of Pink (2004) en in die televisiereekse Sailor Moon (1995), Total Drama (2007), en Total Drama Presents: The Ridonculous Race (2014).

Emilie-Claire Barlow
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 6 Junie 1976 (1976-06-06) (47 jaar oud)
Nasionaliteit Kanadees
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1998–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

Rolprente

  • 2004: Touch of Pink
  • 2012: Z-Baw

Televisiereekse

  • 1994: The Mighty Jungle
  • 1995: Sailor Moon
  • 2007: Total Drama
  • 2011: Almost Naked Animals
  • 2012: Fugget About It
  • 2013: Total Drama All Stars
  • 2014: Total Drama Presents: The Ridonculous Race
  • 2014: Numb Chucks
  • 2018: Total DramaRama

Eksterne skakels

Tags:

Emilie-Claire Barlow FilmografieEmilie-Claire Barlow Eksterne skakelsEmilie-Claire BarlowKanada

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

RivierOnse VaderMierEkologieHibernasiePad na jou hartWieg van die MensdomMusieksimboleDemografie van Suid-AfrikaLetterkundeSpinnekopKlimaatsverandering in Suid-AfrikaLeesBoor (element)Gawes van die Heilige GeesSpysverteringstelselFaf de KlerkSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994BokmakierieErns GrundlingKarlien van JaarsveldHoofstadNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaMisdaadKoperBewussynSelfieHoenderAlliterasieSatellietWaterbesparing in Suid-AfrikaSelfmoordEkostelselTsoenamiLys van Suid-Afrikaanse musikanteMasturbasieEskomKonjunktivitisJagluiperdBreinVierkantswortelPenisSinoniemNatuurrampVoëlReënMahatma GandhiNic de JagerLys van Afrikaanse skrywersRugbyRumatiekLys van Afrikaanse digtersWaterKultuurLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameRenosterDrakensbergeUnited Democratic FrontAsiëDirekte en Indirekte redeBeeldspraakPriemgetalEienaamDricus du PlessisLys van Suider-Afrikaanse soogdiereDriedimensioneelOmgewingsbeheerOseaanKompasGalblaasKarooIronieLiefdeMynbouSelfoonAkroniemIndië🡆 More