Emilia-Romagna

Emilia-Romagna (Italiaans: Emilia-Romagna) is 'n administratiewe streek in Noord-Italië.

Wapen en vlag
Algemene gegewens
Hoofstad: Bologna
Administratiewe verdeling: 9 provinsies
Oppervlakte: 2 446 vk km
Bevolking: 4 459 477 (1 Januarie 2019)
Bevolkingsdigtheid: 200 inwoners per vk km
Webwerf: Regione Emilia-Romagna
ISO 3166-2:
President: Stefano Bonaccini (PD)
Kaart
Die ligging van Emilia-Romagna in Italië

Die streek beslaan 22 446 km² met 'n bevolking van ongeveer 4,46 miljoen (soos op 1 Januarie 2019). Die streek is 'n sentrum vir kultuur in Italië. Dit bevat Renaissance stede, museums, kunswerke, en ander voorwerpe van die Renaissance-tydperk. Die streek is ook die tuiste van motorvervaardigers soos Ferrari, Lamborghini en Maserati.

Die streek se hoofstad is Bologna.

Provinsies

Die streek word in vyf provinsies opgedeel:


Emilia-Romagna 

Administratiewe streke van Italië

Abruzze (Abruzzo) • Apulië (Puglia) • Basilicata • Kalabrië (Calabria) • Kampanië (Campania)Emilia-Romagna • Friuli-Venezia Giulia • Latium (Lazio) • Ligurië (Liguria) • Lombardye (Lombardia) • Marke (Marche) • Molise • Piëmont (Piemonte) • Sardinië (Sardegna) • Sisilië (Sicilia) • Toskane (Toscana) • Trentino-Suid-Tirol (Trentino-Alto Adige) • Umbrië (Umbria) • Valle d'Aosta • Veneto


Tags:

FerrariItaliaansItaliëLamborghiniMaseratiMuseumRenaissance

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NedersettingInternetHokkieHeuningbySkarlakenkoorsFibonacci-reeksWelwitschiaBysteekLimfvatstelselVaginaLiewe HeksieLeonardo da VinciWitrenosterVennootskapWinterAardkorsKoekie (rekenaarwetenskap)Aarde se atmosfeerSharpeville-slagtingJeuksiekteKaapse florarykGrondbesoedelingOranjerivierSebraNatriumsuperoksiedGrondwet van Suid-AfrikaSeevlakstygingBywoordAborsie in Suid-AfrikaKompasGesonde dieetUnited Democratic FrontMaanMenseregteLys van politieke partye in Suid-AfrikaVoortrekkermonumentJeugdagInstagramNasionale PartyIndiëSportKorrupsieKitaarAgtervoegselPersentasieGoudIngrid JonkerIndustriële RevolusieLeeuGoudkus (streek)NamakwalandOogproblemeVerdampingKlimaatsverandering in AfrikaPriemgetalLys van Afrikaanse rolprenteVergelykings (taalkunde)Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994WaterpokkiesGawes van die Heilige GeesMalariaWaterbesoedelingReënvalbepalingGroepsgebiedewetWerkloosheidBreinvliesontstekingSnaarinstrumentVolhoubaarheidHabitatSenuweestelselKwikVrouSpinnekopInvloed van vigs op die ekonomieMosesSuid-Afrikaanse etniese groepe en kulture🡆 More