Embraer

Embraer, die Empresa Brasileira de Aeronáutica S.A., is 'n Brasiliaanse vliegtuigvervaardiger.

Embraer vervaardig kommersiële, militêre en luukse stralers vir sakeondernemings. In die tydperk tussen 1999 en 2001 was Embraer die grootste uitvoerder in Brasilië en is tans nog steeds een van die drie belangrikste vervaardigers van uitvoergoedere. Na Boeing en Airbus verkoop Embraer die derde meeste kommersiële vliegtuie en het ook die vierde grootste aantal werknemers na Boeing, Airbus en Bombardier.

Embraer S.A.
Embraer
Tipe Korporasie
Gestig 19 Augustus 1969; 54 jaar gelede (1969-08-19)
Hoofkantoor São José dos Campos, Brasilië
SleutelpersoneFrancisco Gomes Neto (voorsitter en hoof- uitvoerende beampte)
Gebied bedienEuropa, Asië, Noord-Amerika, Oseanië
IndustrieLugrederye, verdediging
ProdukteVliegtuie, vliegtuigkomponente, missiestelsels vir lug- en grondoperasie
InkomsteEmbraer $19,8 miljard (2017) (2013)
Netto inkomsteEmbraer $2,74 miljard (2017)
Werknemers19 116 (1 Sep 2014)
DivisiesEmbraer Defense & Security
Embraer Commercial Aviation
Embraer Executive Jets
Dogter-
maatskappye
Neiva
OGMA, SAVIS
Eve Air Mobility
Atech, Bradar
Webwerfembraer.com
Embraer
'n Embraer E170 van Air Canada styg op vanaf Montréal–Trudeau Internasionale Lughawe.

Embraer is in 1969 deur die Brasiliaanse regering gestig en word tans deur institusionele beleggers beheer. Die maatskappy se hoofkwartier, sy belangrikste produksieaanleg en sy ingenieurs- en ontwerpkantore is in São José dos Campos geleë, 'n stad in die Brasiliaanse deelstaat São Paulo.

Embraer is ook 'n belangrike vervaardiger van onderdele en doen toetsvlugte in een van sy produksieaanlegte in Gavião Peixoto (deelstaat São Paulo). Hierdie fabriek beskik ook oor 'n aanloopbaan met 'n lengte van 5 000 meter (16 400 voet).

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

AirbusBoeingBrasilië

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HomoniemMiltVerenigde KoninkrykHannes van WykRenaissanceCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaSwangerskapEkologieBoor (element)VoorsetselEeuBestaansboerderyVeeartsVerenigde State van AmerikaRomanOraniaPolisieJodeGroepsgebiedewetKletsrymAfrikaanse WikipediaKuberkrakerUitwerking van klimaatsveranderingSebraDesmond TutuBraaiVrystaatHartaanvalWaterbesoedelingJuan Antonio VillacañasDundermFaf de KlerkProvinsies van Suid-AfrikaNaaldekokerIngrid JonkerSkaapTsoenamiEskomJan-Willem BreureKlimaatveranderingMadison IvyKangaroeLys van Afrikaanse televisiereekseGroot TrekGesondheidAlliterasieTradisionele Afrika-medisyneAfleiding (taalkunde)MaagsweerViëtnamKarlien van JaarsveldSelfmoordKunstenaarByvoeglike naamwoord23 AprilSuid-Afrikaanse etniese groepe en kulturePesachGeskiedenis van Suid-AfrikaMieliestronkTatoeëermerkBeesTaalAluminiumAnale kankerDie ontstaan van die dramaJacques LootsChemiese elementElektroniese of digitale mediaSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Nasionale VrouedagCarike KeuzenkampAkwarium🡆 More