Vaalstreepkoppie: Voëlspesie

Die Vaalstreepkoppie (Emberiza impetuani) is 'n voëlspesie wat endemies is aan Suider-Afrika.

Hulle is algemene tot volop nomades op halfwoestynvlaktes, in Karoobossieveld en dorre savanne. Af en toe vind invalle in die kuslaaggebied van die westelike Wes-Kaap en die grasveld- en savannestreke plaas. Hulle vergader in groot getalle om na goeie reëns te broei. Hulle word soms ook in los assosiasie met sperwers aangetref. Die voël is 14 cm groot en weeg 13 - 20 gram. In Engels staan die voël as die Lark-like bunting bekend.

Vaalstreepkoppie
Vaalstreepkoppie: Voëlspesie
In Limpopo, Suid-Afrika
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
E. impetuani
Binomiale naam
Emberiza impetuani
Smith, 1836

Sien ook

Vaalstreepkoppie: Voëlspesie 
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Emberiza impetuani

Bron

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Thabo MbekiDulcie van den BerghProstaatkankerEkonomieHomoniemSkildklierBorskankerInligtingWynand du ToitWes-KaapDassievoëlNazi-DuitslandBateSigaretVlag van LibanonBelgiëFilosofieDiplopodaMadison IvyNaeltjiesOpgestopte speelgoedBaardskeerder-spinnekopPublieke domeinLiewe HeksieDemi Lee MooreEstlandNoord-KaapAarde se atmosfeerRacheltjie de BeerElandréAasblomKadmiumSeksualiteitAspergersindroomInstagramSkaakGrasfamilieJannie du ToitSiembambaWillie Esterhuizen2023TikTokNic de JagerLewerWoordVersamelnaamNarsismeMagda van BiljonMisdaadPiet ByleveldAbstraksie (rekenaarwetenskap)Motorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaSuikersiekteBaarmoederIndonesiëHondsdolheidGeorgiese nasionale rugbyspanWynsteenDissipel vir wie Jesus baie lief wasTarentalePersentasieE-regeringFridtjof NansenErektiele disfunksieSeksuele penetrasieBorsteAalwynKolitisHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalLetterkundeRugbywêreldbeker 1987Tonnels van Củ ChiSwede🡆 More