Rooirugstreepkoppie: Voëlspesie

Die Rooirugstreepkoppie (Emberiza flaviventris) is 'n algemene standvoël in boomveld en vogtige savanne.

Die voël is 15 cm groot en weeg 15 tot 22 gram. In Engels staan die voël as die Golden-breasted bunting bekend.

Rooirugstreepkoppie
Rooirugstreepkoppie: Subspesies, Sien ook, Bron
In Hluhluwe-Imfolozipark, Suid-Afrika
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
E. flaviventris
Binomiale naam
Emberiza flaviventris
Stephens, 1815
Rooirugstreepkoppie: Subspesies, Sien ook, Bron
'n Jong rooirugstreepkoppie in Namibië.

Subspesies

Daar is drie subspesies:

  • E. f. flaviventris, kom van die Kaapprovinsie tot suidelike Soedan voor.
  • E. f. flavigaster kom in 'n smal strook oor die rant van die Sahara voor.
  • E. f. princeps kom in suidelike Angola en Namibië voor.

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

Rooirugstreepkoppie SubspesiesRooirugstreepkoppie Sien ookRooirugstreepkoppie BronRooirugstreepkoppie VerwysingsRooirugstreepkoppie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Suid-EuropaMusieksimbolePlaattektoniekKunselementeSkildklierTegnologieDataverwerkingSkilpadHeuningVoortrekkersJakkalsOmgewingskwessies in Suider-AfrikaPornhubSiya KolisiClanwilliam-sandvisOorkruipersLettergreepKoolhidraatFamilie (verwantskap)DieremishandelingLewerVliegtuigHeuningbyWaterpokkiesKrieketGrondbewerkingAkuutInfeksieTropiese sikloonCarike KeuzenkampMisdaadRassismeFaf de KlerkHomofoonC. Louis LeipoldtHoofstadIntensiewe vormPlantSowjetunieNiemetaalDialoog in fiksieSeisoenWiki CommonsKunsKolorektale kankerKewerLys van Joodse feeste en herdenkingsOnderhoudZoeloesWetenskaplike metodeVerdampingGenitale vratHemelBesemSkoenlapperSoweto-opstandEkonomie van Suid-AfrikaNarsistiese persoonlikheidsteuringNamibiëBelgiëSwart menseWiskundige terminologieAlkoholismeGeprosesseerde kosPesachLys van Afrikaanse skrywersSlaginstrumentApostoliese GeloofsbelydenisAbstraksie (rekenaarwetenskap)Madison IvyWiskundeRekenaarKlem-in-die-kaakKasterolieLugbesoedeling2001BosluisbytkoorsVolhoubaarheid🡆 More