Ely Pouget

Elizabeth Ely Pouget (gebore 30 Augustus 1960) is 'n Amerikaanse aktrise.

Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Cool Blue (1989), Death Machine (1994) en The Lawnmower Man II: Beyond Cyberspace (1996) en in die televisiereeks Red Shoe Diaries V: Weekend Pass (1992).

Ely Pouget
Geboortenaam Elizabeth Pouget
Geboorte 30 Augustus 1960 (1960-08-30) (63 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaner
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1985-vandag
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

  • L.A. Takedown (1989) - as Lillian Hanna
  • Cool Blue (1990) - as Christiane
  • The Rift (1990) - as Ana Rivera
  • Silent Victim (1992) - as Lauren McKinley
  • Death Machine (1994) - as Hayden Cale
  • Red Shoe Diaries: Weekend Pass (1995) - as soldaat Jane Chandler
  • Lawnmower Man II: Beyond Cyberspace (1996) - as dr. Cori Platt
  • Total Reality (1997) - as Cathy Easton
  • Faded Memories (2008) - as Maggie
  • The3Tails Movie: A Mermaid Adventure (2015) - as Jackie se moeder

Tags:

196030 Augustus

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Martin Luther King jr.NaaldekokerVoegwoordTafeltennisPersAllan BoesakXenofobieTrekarbeidLeah van NiekerkEkonomiese sektorVaginaDesmond TutuAnette EngelbrechtSwart nasionalismeManie JacksonKwaggaRuan PienaarMeervoudWet op Bantoe-onderwysLandbouKompasLys van Kaapstad se voorstedeStaatstoelaeWikipediaGeslagsregister vanaf Adam tot JesusKunsmatige intelligensieByLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierHoofstadSuid-Afrikaanse GrensoorlogHamburgerJode in Suid-AfrikaMieliestronkTobie CronjéSteentydperkPomeloElektriese geleierMisdaadEugenetikaCarike KeuzenkampElizabeth II van die Verenigde KoninkrykOorlogRugby, WarwickshireNiersteenKakiebosVleilandKlavierKoos BekkerHeidelberg, GautengDeon MeyerHomoniemFilosofieLys van konings van IsraelAnale seksApostoliese GeloofsbelydenisDokterVaginale kankerHemelBesemKaapstadse waterkrisis 2015-2018Afrikaanse Protestantse KerkValentynsdagSteenkoolTegnologieMuishondJan van TonderVigsBloedsomloopstelselJan CombrinkKaliforniese KanaaleilandeLys van Griekse mitologiese figureOseaanbesoedelingJohannesburgBynierHemelvaartTweede WêreldoorlogSkisofrenieBevolkingVerenigde Koninkryk🡆 More