Elsevier

Elsevier is een van die grootste verskaffers van wetenskaplike, tegniese en mediese inligting ter wêreld.

Dit is oorspronklik in 1880 gestig. Dit is nou deel van die RELX Group, tot in 2015 bekend as Reed Elsevier. Sy produkte sluit in tydskrifte soos The Lancet en Cell, die ScienceDirect-versameling elektroniese tydskrifte, die Trends- en die Current Opinion-reeks tydskrifte en die aanlyn databasis Scopus.

Elsevier
Elsevier
Tipe Maatskappy
Gestig 1880
Hoofkantoor Amsterdam, Nederland
IndustrieInligting en ontleding
Inkomste£2,320 miljard (2016)
MoedermaatskappyRELX Group
Webwerfelsevier.com

Elsevier publiseer jaarliks sowat 420 000 artikels in 2 500 tydskrifte. Sy argief bevat meer as 13 miljoen dokumente en 30 000 e-boeke.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Wêreld

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

CorioliskragMaagLoodStaalDermpoliepVincent van GoghEskomJoodse kalenderYslandAfrikaanse woordelys en spelreëlsMenslike skeletJohannesburgSeekoeiSwartbewussynsbewegingVerlede tydConsolidated B-24 LiberatorBeroerteVoegwoordSelfstandige naamwoordChroniese siekteKriekKlankMagnesiumGroot DepressieJagluiperdToerismeVergelykings (taalkunde)Woordeboek van die Afrikaanse TaalPikkewynSekondêre sektor van die ekonomieNierNamibiëKerngeneeskundeAvbobVlag van Suid-AfrikaRob HersovWikiKlopjagGianna MichaelsVoorsetselMynbouVersamelnaamRassisme in AfrikaPretoriaLys van nedersettings in Suid-AfrikaAardedagWhatsAppBlack SashSlag van Cuito CuanavaleGalileo GalileiDoelwitProteïenPornhubLübeckPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaOligopolieSeksualiteitUnited Democratic FrontHemelvaartWes-KaapKrimpvarkieMisdaadAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeNatuurbewaringVryheidsmanifesTydAfrikaanse WikipediaVulkaanBedryfstelsel (inligtingstegnologie)BloutongsiekteDie GelofteSonnestelselViëtnamoorlogWerkwoordGroot-Visrivier🡆 More