Witstertvlieëvanger

Die Witstertvlieëvanger (Elminia albonotata) is 'n algemene maar gelokaliseerde standvoël en beperk tot die bergwoud van Oos-Zimbabwe en aangrensende Mosambiek.

Sommige beweeg in die winter na laer gebiede. Die voël is 14 cm groot en weeg 8 gram. In Engels staan die voël bekend as die White-tailed Crested Flycatcher.

Witstertvlieëvanger
Witstertvlieëvanger
Illustrasie (boonste voëltjie)
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Stenostiridae
Genus:
Elminia
Spesie:
E. albonotata
Binomiale naam
Elminia albonotata
(Sharpe, 1891)
Sinonieme

Trochocercus albonotata

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DemokrasieAlliterasieNatuurbewaringTswanaBelastingDrakensbergePredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaWaarheid-en-versoeningskommissieMiddelmisbruikHokkieJeuksiekteMielieKolitisSendelingposisieSimmetrieXenofobieRenteSmeltpuntRob HersovSteenkool in Suid-AfrikaDroomOntwerpBeroertePerdebyeSeksuele penetrasieDirekte en Indirekte redeNierversakingSpreeuKatjieAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeDieregeluideDroogteSeksueel oordraagbare infeksieTrigeminale neuralgieSeekoeiBreinvliesontstekingAfkortingAardbewingDigtheidLys van slangeWiskundige terminologieMuskietCristiano RonaldoByung-Chul HanEkonomiese sektorLeierKweekhuiseffekLMetaalKoolhidraatMateriaalBloutongsiekteKoorsSwedeMark (ekonomie)Lys van nedersettings in Suid-AfrikaUniegebouHeupLionel PetersonPampoentjiesBTWSwangerskapRassisme in AfrikaVaalrivierSteenkoolDistrik SesSweedsBraaiAnale kankerBeeldspraakKorrupsieBorsteDiskriminasieHeelgetalBerghaanHaasTolla van der MerweGrondbesoedeling🡆 More