Kragopwekker

In die veld van kragopwekking is 'n kragopwekker (of elektriese generator) 'n toestel wat meganiese energie omskakel in elektriese energie.

Die omgekeerde omskakeling van elektriese energie na meganiese energie word deur 'n motor gedoen; elektriese motore en generatore het verskeie ooreenkomste. 'n Generator forseer elektrone in die spoel om deur 'n eksterne elektriese stroombaan te vloei. Dit stem in 'n sekere mate ooreen met 'n waterpomp, wat watervloei genereer, maar nie die water self skep nie. Die bron van meganiese energie kan 'n suier- of turbine stoomenjin, vallende water deur 'n turbine of waterwiel, binnebrandmotor, 'n windturbine, 'n handslinger, saamgeperste lug, of enige ander bron van meganiese energie wees.

Kragopwekker
'n Elektrisiën besig om 'n kragopwekker te koppel.

Tags:

BinnebrandmotorElektriese motorElektronKragopwekkingStoomenjinWaterkragWindturbine

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Google TranslateInfeksieNeologismeDokterTrevor ManuelGalblaasOlimpiese Somerspele 2024JohannesburgMaatskappyByvoeglike naamwoordHerfsKuberkrakerTussenwerpselHorlosieOnomatopeeSlawernyPubiese hareStaalOopbroninhoudMichael JacksonEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaSonnestelselLys van lande volgens bevolkingNederduitsch Hervormde KerkSeksposisieBeesvleisErfenisNazi-DuitslandToestand van materieHartversakingJeugdagRepubliek van Zoid AfrikaRobbeneilandWaterbesoedelingArgitektuurGeestesteuringLeeuWoestynKliniese depressieDawidKlem-in-die-kaakGroot TrekPlastiekNiemetaalJohan BadenhorstTobie CronjéKameelperdHoërskool OuteniquaLika BerningLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsPlantJesus van NasaretDirekte en Indirekte redeCutt GlasEugenetikaVolstruisBiodiversiteitCristiano RonaldoAardedagAbstraksie (rekenaarwetenskap)Maroela MediaRekenaarHoenderKoekie (rekenaarwetenskap)Lys van Suider-Afrikaanse soogdiereNommertekenGodHoofkarakterDiarreeNasionalismeMolekuulVraag en aanbodKookpuntAfro-AmerikanersOnderwerp (taalkunde)Beeldspraak🡆 More