Elba

Elba is eiland in die Middellandse See in die Toskaanse argipel langs die weskus van Italië en is onder Italiaanse beheer.

Die eiland is 20 km vanaf die kusdorp Piombino en in die ooste van die Franse eiland Korsika geleë. Die eiland is met 'n kuslyn van 147 km en 'n oppervlakte van 224 km² die derde grootste eiland van Italië ná Sisilië en Sardinië.

Elba
Inheemse naam: Elba
Ligging van Elba in Italië
Ligging van Elba in Italië
Geografie

Ligging Italië, oos van Korsika
Koördinate 42°46′N 10°15′O / 42.767°N 10.250°O / 42.767; 10.250 10°15′O / 42.767°N 10.250°O / 42.767; 10.250
Argipel Toskaanse argipel
Totale eilande 7
Hoofeilande Elba, Gorgona, Capraia, Pianosa, Montecristo, Isola del Giglio en Giannutri
Oppervlakte 224 vk km
Hoogste punt Monte Capanne 1 018 m
Administrasie
Vlag van Italië Italië
Streek Toskane

Hoofstad Portoferraio
Grootste stad Portoferraio (12 013)

Demografie
Bevolking 31 572

Elba
Die weskus van Elba

Etruskers

Die eiland was in Etruskiese hande tot 453 v.C.. Hulle het daar mynbou bedryf en die Monte Castello was 'n Etruskiese fort.

Napoleon

Elba is beroemd as die plek van bannelingskap van Napoléon Bonaparte tussen 4 Mei 1814 en 26 Februarie 1815, waar hy sy eie vorstedom gekry het.

Eksterne skakels

Tags:

ArgipelEilandFrankrykItaliëKorsikaMiddellandse SeePiombinoSardiniëSisilië

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Olimpiese SomerspeleSelfieMosesPseudowetenskapArmoedeverligtingVorm7de LaanBynierVarkAsemhalingHernubare energieMisdaadIndustriële RevolusieAfrikaansKostuumsWêreld- Ekonomiese ForumPaddaVerkragtingFinale OplossingHaelOranje-VrystaatVigsKunsmatige algemene intelligensieYstertydperkErektiele disfunksieLys van nedersettings in Suid-AfrikaTermietPeriodieke tabelManie LibbokSpringbokkeChristiane JaccottetSuiwelprodukBorsSarel Jacob PretoriusPaasfeesMisdaadromanAntoniemSwartrenosterJakkalsMagnetismeNatuurrampWetenskaplike metodeBrongitisChristendomHomoniemKangaroeTelevisieKunstenaarFrankrykKarakteriseringLys van kinderspeletjiesNetbalEkologieBevolkingsafnameSkarlakenkoorsNelson MandelaBlack SashSuikersiekteBevolkingSaartjie BaartmanTelefoonKlinkerSuurstofWitbloedselLys van Suid-Afrikaanse musikanteStikstofSkildklierDuitslandNamibiëVoorvoegselGriepOu Apostoliese KerkKoperWitrenosterOos-KaapVryheidsdag🡆 More