Kleinblaarsaffraan

Die Kleinblaarsaffraan (Elaeodendron zeyheri) is 'n middelgroot boom wat voorkom in hoogliggende woude vanaf die Wes-Kaap tot by KwaZulu-Natal.

In Engels staan die boom bekend as die Small leaved saffronwood. Die donkergroen blare is gewoonlik teenoorstaande gerangskik. Elke blaar het meestal wyd gespasieerde vlak tande langs sy rand. Die hout is rooi maar die binnebas en wortels is diep geel.

Kleinblaarsaffraan
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Celastrales
Familie:
Genus:
Elaeodendron
Spesie:
E. zeyheri
Binomiale naam
Elaeodendron zeyheri
(Sond.) Turcz.

Die spesie word ook as sinoniem met die Kokoboom beskou.

Sien ook

Bron

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VerkleinwoordMenslike penisgrootteBloedvergiftigingJan-Willem BreureMiddelmisbruikGeboorteVerstedelikingKaliforniëVraag en aanbodNazi-DuitslandProvinsies van Suid-AfrikaSiya KolisiInfeksieIronieWalt DisneyErosietipesSteenkoolGlobaliseringKommunismeSoweto-opstandCovid-19-pandemieAlkoholismeAarverkalkingNoordwesVergelykings (taalkunde)OlifantTrevor ManuelVrymesselaryDirekte en Indirekte redeLongReënvalbepalingOntkiemingHokkieAfrikaansTekstielInflasieDepressie (gemoedstoestand)PornhubHartversakingSywurmJode in Suid-AfrikaKriekKlimaatveranderingAardeJaarAnette EngelbrechtBruin menseMartin Luther King jr.KwaggaWerkersdagPapierSuid-Afrikaanse GrensoorlogKondensasieTrappe van vergelykingVlinderLys van bekende Suid-AfrikanersSuikersiekteGlasKorrupsieEnkelvoudige sinNederduitsch Hervormde KerkPersBeurtkragGriekse mitologieSuid-Afrikaanse RugbyunieSarel Jacob PretoriusVigsSwaweldioksiedOmgewingskwessies in Suider-AfrikaStresGasSonja HerholdtTweede VryheidsoorlogGNU/FDL-lisensieGNU-lisensie vir vrye dokumentasie🡆 More