El Paso

El Paso is 'n groot stad in die suidweste van die Verenigde State wat op 8 Desember 1659 deur Spanjaarde onder Fray García de San Francisco as Presidio Paso del Norte gestig is.

Die stad het 'n bevolking van 649 121 en 2 031 319 in die metropolitaanse gebied Ciudad Juárez/El Paso in 2010 gehad, met 'n oppervlakte van 648,8 km². Dit is die administratiewe hoofstad van El Paso County.

El Paso
El Paso

Kaart Wapen
El Paso
El Paso
Vlag
El Paso
 Land Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
 Deelstaat El Paso Texas
 County El Paso County
 Koördinate 31°47′N 106°25′W / 31.783°N 106.417°W / 31.783; -106.417
 Gestig op 8 Desember 1659
 Geïnkorporeer op 1873
 Oppervlakte:  
 - Totaal 648,8 vk km
 Hoogte bo seevlak 1 140 m
 Bevolking:  
 - Totaal (Sensus 2020) 678 815
 - Bevolkingsdigtheid 1 014/vk km
 - Metropolitaanse gebied 868 859
 Tydsone MST (UTC-7)
 Somertyd MDT (UTC-6)
 Klimaat  
 - Tipe Subtropiese klimaat
 - Gemiddelde jaarlikse temperatuur 18,1 °C
 - Gem. temp. Januarie/Julie 7,3 / 28,3 °C
 - Gemiddelde jaarlikse neerslae 246 mm
 Burgemeester John Cook
 Amptelike Webwerf elpasotexas.gov
El Paso
Satellietbeeld van Ciudad Juárez (onderkant) en El Paso (bokant).
El Paso
Die Rio Grande vorm die grens tussen Ciudad Juárez, Chihuahua (regs), en El Paso, Texas (links).

Die stad is geleë in die buitenste weste van die Amerikaanse deelstaat Texas aan die Grens met die Meksikaanse deelstaat Chihuahua in die suide en Nieu-Meksiko in die noorde. El Paso is die enigste stad in Texas wat die tydsone UTC-07:00 en UTC-06:00 in die somer soos Arizona, Colorado en Nieu-Meksiko gebruik.

Die stad lê aan die grens met Meksiko naby Ciudad Juárez en word sedert die Amerikaanse oorwinning in die oorlog teen Meksiko in 1848 deur die Rio Grande van die suidelike susterstad geskei.

Sedert die stigting van die NAFTA met Kanada en Meksiko op 1 Januarie 1994 het die stad 'n demografiese afname ervaar, veral ná die suidelike susterstad Ciudad Juárez.

Tags:

16598 DesemberCounty (Verenigde State)SpanjeVerenigde State van Amerika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Faf de KlerkUitwerking van klimaatsveranderingVarkHomofoonLys van Afrikaanse rolprenteJakkalsMagneetProstaatkankerLeestekenNatuurbewaringSinoniemLieweheersbesieErns GrundlingLiewe HeksieReënHerfsPseudowetenskapOnse VaderLetterkundeVisKonflik (proses)Verenigde KoninkrykMark (ekonomie)Industriële RevolusieOlimpiese SomerspeleAlkoholismeVoorvoegselBloemfonteinFossielbrandstofMantisSoortnaamConsolidated B-24 LiberatorSuid-AfrikaKoolstofdioksiedOlimpiese Somerspele 2024MIV/vigs in Suid-AfrikaSlag van Cuito CuanavaleGeografie van Suid-AfrikaJuan Antonio VillacañasTrappe van vergelykingUniegebouSimboolGoogleDriedimensioneelEkonomie van Suid-AfrikaBevolkingAkroniemTelefoonSteenkoolPapegaaieMiteVerdampingJan van RiebeeckGoogle MapsCorioliskragDierNaaldekokerZoeloesNiemetaalDolfynFanie ViljoenSoogdierWoordeboek van die Afrikaanse TaalJansenvilleCalviniaWinterPaulus van TarsusHemelvaartAngina pectorisAardeDesmond TutuKunselementeLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsNamibiëKletsrymKultuurPikkewyn🡆 More